Saakregister vir “Die Wagtoring” van 1986
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het
ALLERLEI
Apokalips—Wat en wanneer? 15/2
Argeoloog wat Bybelwaarheid waardeer het (F. Kenyon), 1/7
Astrologie in sinagoges? 15/12
Belsasar—Kroonprins of koning? 1/2
Bevryding—Hoe begeerlik! 1/7
Bileam—Feit of mite? 15/11
Bydraes, 1/12
Christene se vlug na Pella, 15/8
Gunstige oordeel—maar waarom is dit herroep? 1/11
Hy was aan God meer gehoorsaam (Johannes Hus), 15/6
Is die dode lewend? 1/8
Jesuïet se belydenis, 15/12
Kersfees—Moet jy dit vier? 15/12
Kersfees vir Oosterlinge? 15/12
Keur God godsdienskonsilies goed? 15/5
Kinderdoop, 15/3
Kinderoffers—waarom so verfoeilik? 1/10
Laat jy die waarheid deur jou vingers glip? 1/3
Meteora—reusagtige rotse, 15/9
Misbruik van mag—Sal dit ooit ophou? 15/8
Megiddo—ou slagveld, 15/2
1986—’n Jaar om die vrede te bewaar? 1/10
Voortplanting van lewe, 15/7
Waarskuwing uit die verlede, 15/9
Wat is werklik kosbaar? 15/6
BYBEL
Boek vir die hele mensdom, 15/4
Bybel en jou toekoms, 15/5
Daniël: Geloofwaardige boek, 1/10
Daniël: Profetiese reus val, 15/11
Daniël se profesie raak jou, 1/10
Daniël: Skrif aan die muur, 15/11
Daniël: “Tyd van die einde”, 1/11
Daniël: Wêreldmagstryd, 15/10
God se Woord of die mens s’n? 1/4
Openbaring: Diere, 1/2
Openbaring: Ruiters, 1/1, 15/1
Prakties? 1/5
BYBELGLANSPUNTE
Inleiding, 15/1
Esra, 15/1
Nehemia, 15/2
Ester, 15/3
Psalm 42-72, 15/10
Psalm 73-106, 15/12
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou ’n positiewe gesindheid, 1/6
Bewaak jou mond! 15/8
Bid voor ander met ’n nederige hart, 15/5
Hoe Christene moet voel oor bevryding, 1/7
Hoe kan ons Jehovah ‘volkome behaag’? 15/3
Hoe kan jy jou emosies beheers? 15/6
Is jou jong kind besig om ‘tot redding te groei’? 1/8
Jou hoop—God of rykdom? 15/6
“Jy moet jou naaste liefhê”—praktiesste manier, 1/10
Kan jy dissipline aanvaar? 1/5
Loof Jehovah met musiek, 15/10
Moenie deur die sonde verhard word nie! 1/4
Moet jy in die kollig wees? 1/9
“Ons waardeer die bejaardes!” 1/2
Respekteer jy God se gawe van voortplanting? 15/7
Sleutel tot ware godsdiens, 1/6
Soek jy ’n lewensmaat? 15/11
“Streef na gasvryheid”, 15/1
Vrou se eerbare rol, 1/9
Wat is werklik kosbaar? 15/6
Watter loopbaan sal jy kies? 15/4
Wie is regtig die ontvlugters? 1/7
INSIG IN DIE NUUS
15/4, 15/5, 15/6, 15/7, 15/9, 15/11
JEHOVAH
Is die God van die “Ou Testament” ’n God van liefde? 15/9
Jehovah—absoluut groots! 1/1
JEHOVAH SE GETUIES
Aanvalle op godsdiensvryheid (Griekeland), 1/12
Beroepsmense vind ware lewensloopbaan (Japan), 1/5
Gebreklike persone wat bekwame predikers is (Japan), 15/11
Gileadgradeplegtighede, 1/6, 1/12
“Goddelike vrede”-Streekbyeenkomste, 1/2, 1/5
Goeie nuus word in Donegal verkondig(Ierland), 15/5
Guadeloupe, 15/8
“Handhawers van onkreukbaarheid”-Byeenkomste, 15/1
Hoogtepunt van 80 jaar se insameling (Indië), 15/4
Jehovah voorsien in Trinidad se behoeftes, 15/3
Marquesas en Tuamotu, 15/10
Nuwe handleiding vir veldbediening, 1/3
Pioniergees (Filippyne), 15/7
“Regskwessies by oortappingsgeneeskunde”, 15/4
“Rivier van die Voëls” (Uruguay), 15/2
Vermeerdering in land van keisers (Oostenryk), 15/6
Versorging van “skape” in Caprivi (SWA), 15/9
Vrugte vermeerder op die “Spesery-eiland” (Grenada), 15/3
JESUS CHRISTUS
Opstanding—geen mite nie, 15/8
Volg jy in Verlosser se voetspore? 1/9
‘Volg sy voetstappe noukeurig na’, 1/9
JESUS SE LEWE EN BEDIENING
(Artikels verskyn in elke nommer.)
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
(In elke nommer van die 1ste van die maand.)
LEWENSVERHALE
Ek het die ‘begeertes van my hart’ ontvang (P. Wentzel), 1/7
Ek het die gedagte van hemel toe gaan prysgegee (Y. Eto), 1/9
Ek het my ‘hand aan die ploeg geslaan’ (B. Jackson), 1/4
Jehovah het my besluite geseën (S. Friend), 1/8
Jehovah se hand is met ons (S. Kraker), 1/2
My lewe volgens Jehovah se weë (A. Worsley), 1/3
Oorwin vurige ambisie (W. Gray). 1/11
Pad sonder einde (E. Abbott), 1/10
Pionierdiens was dryfkrag in my lewe (A. Gustavsson), 1/12
STUDIE-ARTIKELS
Bekwame raadgewers—’n seën vir hulle broers, 15/9
Bewaar Christelike eenheid in sakebetrekkinge, 15/11
Bou vir ’n ewige toekoms, 1/1
“Brood van die lewe” is vir almal beskikbaar, 15/2
Christelike neutraliteit in ’n bloedbevlekte wêreld, 1/9
Dae soos “die dae van Noag”, 1/1
“Die geopenbaarde dinge is vir ons”, 15/5
Dien die God van waarheid in onkreukbaarheid, 1/4
Doen meer as om te sê: “Word warm, word versadig”, 15/10
Gee geen plek aan die Duiwel nie! 15/3
Gelukkig is die wat mag reg gebruik! 15/8
Gesinsprobleme opgelos deur Bybelraad, 1/11
Godvrugtige eerbied vir bloed, 1/9
Het jy die sin van Christus? 1/12
Hoe heerlik is Jehovah se naam! 15/12
Hou aan om in goddelike lig te wandel, 15/7
Hou aan om soos kinders van God te lewe, 15/7
Is jou oog “reg”? 1/5
Jehovah—God van tye en seisoene, 15/4
“Jehovah, ons God, sal ons dien”, 15/12
Jesus, ’n voorbeeld om noukeurig te volg, 1/12
Job se onkreukbaarheid—Waarom so merkwaardig? 1/3
Job se onkreukbaarheid—Wie kan dit navolg? 1/3
Jongmense—Julle aandeel in ’n gelukkige, verenigde gesin, 1/11
Jongmense—moenie bedrieg word nie, 1/8
Jongmense wat Jehovah se hart verbly, 1/8
Kan enigtets jou skei van die liefde van God? 1/6
Kry nuwe krag, moenie moeg word nie, 15/1
Laat ons ‘vlekkeloos, onberispelik en in vrede bevind word’, 1/5
Lewe vir God se wil—vandag en vir ewig. 1/7
‘Moenie gou julle verstand verloor nie’, 15/3
Ouers—Hoe kan julle jul huisgesin ‘opbou’? 1/11
Raad wat “met sout besprinkel” is, 15/9
Redeneer jy met welslae uit die Skrif? 1/3
‘Saai oorvloedig, maai oorvloedig’, 15/6
Seën van Jehovah maak ryk, 15/6
Skaar jou by Jehovah se handhawers van onkreukbaarheid, 1/7
Skep behae in Jehovah se Woord, 15/5
“Span julle kragtig in”, 15/1
Staan die waarheid voor in ’n goddelose wêreld, 1/4
Streef eensgesind die lewe as doelwit na, 15/2
Toon altyd liefde en geloof, 15/7
Vasbeslote om Jehovah met ’n volkome hart te dien, 1/6
Verbly Jehovah se hart deur onkreukbaarheid te handhaaf! 1/2
Vertroosting van die God van vrede, 1/10
Vertroosting vir handhawers van onkreukbaarheid, 1/2
Voer die bevele van die koning noukeurig uit, 1/6
Vrede van God af—Wanneer? 1/10
Waak teen die misbruik van mag, 15/8
Wat Jehovah se tye en seisoene vir ons dag beteken, 15/4
‘Wees baie sterk en vol moed’, 15/12
Wees eerlik in alle dinge, 15/11
Wees gelukkig, betoon guns aan die geteisterdes, 15/10
VRAE VAN LESERS
Afvalliges wat geloof in Bybel bely, 1/4
Afstand tussen Babilon en Jerusalem, 15/10
Dawid Ahimeleg wetende in gevaar gestel? 15/11
Doop deur twee or meer? 15/11
Het Jehovah regstreeks met Satan gekommunikeer? (Job), 1/11
Hoeveel rigters? 1/6
Jesus ’n geskape god? (Jes. 43:10), 1/7
Johannes 6:53 net op gesalfdes van toepassing? 15/2
Jonatan in onguns by God oor heuning? 1/6
“Leviatan” (Jes. 27:1), 15/8
Nou lid van “groot menigte”? (Openb. 7:9, 14), 1/8
Omkopery en fooitjies, 1/10
Skepping en skeppingsleer, 1/9
Verskil tussen onsterflikheid en ewige lewe? 1/2
Vraatsug, 1/5
Waarom Batseba se kind gesterf het, 15/3
Wanneer Getuie by ander godsdiens aansluit, 15/10
Wanneer het Jesus by Simon die melaatse geëet? 15/2
‘Waterfontein’ (Joh.4:14), 15/5
Wie het ryk man se siel afgeëis? (Luk. 12:20), 15/7
Wie sal Beloofde Land bewoon? (Ps. 37:29), 1/1