Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 9/15 bl. 27
  • ’n Probleem met leen

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Probleem met leen
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Soortgelyke materiaal
  • Moet ek geld leen?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Wanneer vriende geld uitleen of leen
    Ontwaak!—1999
  • Geldskietery en Christelike liefde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Die leen van geld aan mede-Christene
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 9/15 bl. 27

’n Probleem met leen

“Die probleem wanneer jy geld leen, is dat sodra jy dit het jy dit onvermydelik as joune begin beskou. Jy raak daaraan gewoond, behandel dit soos familie en kan selfs gegrief voel of vergeet dat dit jou eendag moet verlaat om iemand anders te besoek. Dit is maklik om te leen. Dit is die terugbetaal wat seermaak.” Aldus Parade, ’n Sondagkoerant, oor ’n sielkundige probleem ten opsigte van geldlenery.

Dit behels egter meer as die sielkundige faktor. Daar is ook die morele faktor​—die verpligting om die geleende goed terug te betaal. Dit sal dus vir ons goed wees om te onthou hoe Jehovah iemand beskou wat nie teruggee wat hy leen nie. God se Woord sê: “Die goddelose leen en gee nie terug nie.”​—Psalm 37:21

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel