“Hierdie wonderlike juweel”
Dit is wat ’n leseres in Quebec, Kanada, die boek Verenig in die aanbidding van die enigste ware God genoem het. Sy skryf: “Ek het myns insiens nog nooit soveel geleer soos met hierdie boek nie, want dit bevat waarlik besielende raad. Hierdie boek het my werklik ’n dors na geestelike kennis gegee.”
Dit is ’n uitstekende publikasie om die ernstige Bybelstudent tot geestelike rypheid te help vorder. Ontvang jou eksemplaar deur die bygaande koepon in te vul en te pos. Slegs R1,40.
Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Verenig in die aanbidding van die enigste ware God posvry aan my. Ek sluit R1,40 in.