SAAKREGISTER VIR “DIE WAGTORING” VAN 1984
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het
ALLERLEI
Artikels oor TV-vervolgverhale—Lesers reageer, 15/2
Belê in ’n veilige toekoms, 1/7
Daardie verbasende orgaan—ons hart! 1/9
Die ewige lewe—Is dit net ’n droom? 15/8
Een God in drie? 15/8
Hoe dit gekom het dat die Christendom ‘n onbekende God aanbid, 1/8
Godsdiensherlewing of ’n geestelike krisis? 15/10
Gee jy lug aan jou ergernis? 15/6
Hebsug kan dodelik wees, 1/7
Het God reeds jou lot bepaal? 15/7
Het jy ware geloof? 1/6
Hoe na is God aan jou? 1/8
‘Hy laat oorloë ophou’, 1/2
Is die lewe op aarde ’n stapsteen na die hemel? 1/4
Is Maria onbevlek ontvang? 15/2
Jy was veronderstel om in die Paradys te lewe, 1/1
Ken jy die God wat jy aanbid? 1/8
Kersfees—’n genieting of ’n gevaar? 15/12
Musiek—Jehovah se genotvolle gawe aan ons, 1/12
1914 en jy, 15/5
1914—’n Brandpunt van Bybelprofesie, 1/5
“Ons aanbid wat ons weet”, 1/9
Ons swaar tye—Is daar ’n oplossing? 15/11
Ons swaar tye—Is die kerke opgewasse teen die krisis? 15/10
Ons swaar tye—Sal die gesin dit oorleef? 1/10
Ons swaar tye—Waarom so gewelddadig? 1/11
Onthou jy? 1/3, 15/8
Op die randjie van Armageddon . . . Voorspel tot die Paradys! 15/1
Regverdigheid vir almal—Hoe sal dit kom? 15/6
Verenigde mensdom—net ’n droom? 15/4
Waarom weifel? Luister en gehoorsaam! 15/5
Wanneer ander omgee. 1/3
Wanneer ’n huweliksmaat ontrou is, 1/3
Watter soort lewe in die Paradys? 1/2
BYBEL
Deuteronomium, 15/7
Die Drie-eenheid—Moet jy dit glo? 15/12
Die “hart” in die Bybel, 1/9
Die “niere” en die “hart” in die Skrif, 1/9
Die stryd om ’n juister Bybelteks, 1/11
Josua, 15/9
Levitikus, 1/4
Numeri, 1/6
Rigters, 1/11
Rut, 15/12
Wanneer die ploegman hom in God se Woord verlustig, 1/3
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou jou balans—Hoe? 15/10
Christelike beskouing van rykdom, 1/7
Hoe om ’n gelukkige stiefgesin op te bou, 15/10
Jongmense, ‘wat julle saai, sal julle maai’, 15/11
Jou toekoms kan gelukkig wees, 15/9
Moenie terugdeins nie, 1/10
Plig of plesier—Wat stel jy eerste? 15/1
Sal jy ’n gerug versprei? 1/9
Wat het geword van Christelike waaksaamheid? 1/12
GOD SE WOORD IS LEWEND
(Bybelverhale wat in talle nommers verskyn.)
INSIG IN DIE NUUS
(Hierdie rubriek verskyn in talle nommers.)
JEHOVAH
By watter naam moet ons God noem? 15/2
God se naam in die Christelike Griekse Skrifte, 15/2
Was “die Woord” God? 15/2
JEHOVAH SE GETUIES
Aanbevelingsbrief, 15/6
Aanbevole boek, 15/2
Beïndruk deur die onkreukbaarheid van Getuies, 1/10
Blinde man toon die weg, 15/2
Bouwerk wat vir ewig sal hou, 15/9
‘Die kleine het ’n duisend geword’ in Italië, 1/3
Ek het vrede nagejaag, 15/7
Getroue Getuies in Argentinië word beloon, 15/11
Getroue “stryder” sterf in Duitsland (K. Franke), 15/1
Gileadgradeplegtighede, 1/2, 1/12
Groot stap vir ’n klein landjie, 15/6
Hawaii hoor die goeie nuus oor ’n globale paradys, 15/1
Hulle het ‘hulle gewillig aangebied’, 1/12
Huwelik word gered, 1/3
Jou lewe, jou onkreukbaarheid en die kaartjie, 1/12
Lojale krygsman ontvang sy beloning (G. Suiter), 1/4
Macao—’n Reputasie vir volharding, 15/7
“Spesiale gebied”, 15/7
Vreugdevolle toewyding in Tahiti, 15/1
Woorde wat die hart verbly, 1/8
JESUS CHRISTUS
“Migael, die groot vors”—Wie is hy? 15/12
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
(Hierdie berigte verskyn in talle nommers.)
LEWENSVERHALE
Dankbaar vir ’n genotvolle lewe van diens (J Booth), 1/1
Ek sal nie meer leer om oorlog te voer nie (H. Milier), 2/1
Elf weeskinders—Hoe sou ons die mas opkom? (M. L. Vinhal), 1/6
‘Jehovah het aan my goed gedoen’ (K. F. Klein), 1/10
Kroegbaas bring verkwikking na die agterveld (C. Bernhardt), 1/11
My strewe om Koninkryksbelange eerste te stel (G. Poetzinger), 1/8
Op soek na ’n rede om te lewe (G Pluntke), 1/7
HOOFSTUDIE-ARTIKELS
Behou ’n vaste geloof, 1/6
Bereik die hart wanneer jy onderrig, 1/8
‘Bewaar jou vlekkeloos van die wêreld’, 1/10
Bid vir mekaar, 15/5
Bly staande teen Satan se liste! 15/10
Bou jou toekoms saam met Jehovah se organisasie, 15/7
Bou met vuurvaste materiale, 1/8
Christelike beskeidenheid—’n blyk van wysheid, 15/3
Christelike troues wat vreugde verskaf, 1/5
Die aankweek van Christelike beskeidenheid. 15/3
Die allergrootse naam, 15/2
Die goeie herder en “hierdie stal” van hom. 1/4
“Die hele Israel” is gered om die hele mensdom te seën, 15/9
‘Die hele Israel sal gered word’, 15/9
Die herinneringe en bevele van die God van ’n nuwe stelsel, 15/6
Die onlangse kraal vir “ander skape”, 1/4
“Die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God”, 1/7
“Die tyd is kort”. 15/11
Dit is nou die tyd vir ywerige diens, 1/6
Doeltreffende bediening wat tot meer dissipels lei, 15/8
‘Eenheid van gees’ in ’n snel groeiende kudde, 1/4
Gee ag op God se profetiese woord vir ons dag, 1/5
Gee ag op profesie, 1/2
Geluk te midde van ’n wettelose, liefdelose wêreld, 15/6
Gelukkig is die wat wakker gevind word! 1/12
Georganiseer om Jehovah te dien. 15/7
Gereinig en ywerig vir goeie werke, 15/11
God die Seun of “die Seun van God”? 15/2
God se verenigde “magtige nasie” vul die aarde. 15/4
God se Woord word uitgedra in ’n wêreld vol vrees. 1/3
Hoe kan ons ons “eerste liefde” behou? 15/1
Hoe om bekwame bedienaars te word, 15/8
Hou aan om eenstemmig en vreugdevol uit te roep, 15/3
“Jaag na die doel”, 15/12
Jehovah se Woord is onfeilbaar! 1/5
“Jou eerste liefde”, 15/1
‘Julle behoort leraars te wees’, 1/11
Koninkrykseenheid is vandag ’n werklikheid. 15/4
‘Moenie hierdie wêreld ten volle gebruik nie’. 1/1
Moet alle ware Christene bedienaars wees? 15/8
Moet nooit vergeet dat jy ’n getuie is nie! 1/6
Na die troue, 1/5
Pas jou aan by “die gedagte van Jehovah” soos nou geopenbaar. 1/9
Pas op vir julle teëstander, die Duiwel! 15/10
Pas op vir musiek wat verderf! 1/1
Put gebalanseerde genot uit huweliksfeeste, 1/5
Rig nuwelinge na God se organisasie, 1/11
Sien die seëninge van Koninkrykseenheid! 15/5
Sien hierdie eeu van geweld met vertroue onder die oë, 1/7
Spreek die Woord van God onbevrees in die kerneeu, 1/3
Stel jouself beskikbaar! 15/5
Verenigde aanbidders van die enigste ware God, 1/4
Verenig in aanbidding onder ons Herder-Koning, 15/4
Verkondig goeie nuus van iets beters, 15/3
“Vervul jou bediening”, 15/12
Verwerp wêreldse begeertes! 1/1
Voorsien van krag bo die normale. 15/5
Waardeer jy jou erfenis? 15/11
Waar kan ons eenheid vind in hierdie wêreld vol tweedrag? 15/4
Waarom ons geen deel van hierdie wêreld moet wees nie, 1/10
Wagte, verhef julle stem! 15/3
Wees altyd gereed! 1/12
Wees oorvloedig in die hoop! 1/2
“Wie het die gedagte van Jehovah geken?” 1/9
VRAE VAN LESERS
Alkoholisme ’n siekte? 15/10
1 Korinthiërs 15:19. 1/10
Het Farao in Rooi See gesterf? 15/1
Het Jeremia 22:30 Jesus se reg op Koninkryk tot niet gemaak? 15/6
Het Hebreërs 8:13 op einde van Joodse stelsel betrekking? 1/3
Hoe het die slang met Eva gekommunikeer? 1/9
Hoe kon Moses, as hy werklik sagmoedig was, Numeri 12:3 geskryf het? 1/7
Is dit verkeerd om tabaklose sigarette te rook? 15/6
Is herstellingsprofesieë op toekomstige paradys van toepassing? 15/2
Kan ’n toegewyde Christen ’n professionele bokser word? 1/3
Sal dit onder ware aanbidders wees dat ‘die liefde van die meeste sal verkoel’? 1/10
Sal Openbaring 20:5 voor of na finale toets vervul word? 15/1
Waarom doen Getuie-kinders nie skoolwerk wat met feesdae verband hou nie? 15/11
Waarom ruil Getuies nie hulle lektuur vir ander godsdienslektuur nie? 1/11
Watter “huis” word in Hebreërs 3:1-6 bedoel? 15/9
Word ’n persoon altyd as ’n Getuie gereken as hy eers een is? 1/7