Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w85 6/1 bl. 32
  • Ewige lewe is nie net ’n droom nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ewige lewe is nie net ’n droom nie
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
w85 6/1 bl. 32

Ewige lewe is nie net ’n droom nie

Dit is die titel van die eerste hoofstuk van die opwindende boek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe. Grondige redes word aangevoer waarom dit moontlik is. Maar nog belangriker, daar word aan jou verduidelik hoe jy vir ewig in die Paradys op aarde kan lewe. Party van die boeiende hoofstukke is:

◻ Watter soort plek is die hel?

◻ Wat gebeur by die dood?

◻ Wat jy moet doen om vir ewig te lewe

◻ Waarom ons hier is

◻ Die Oordeelsdag en daarna

Hierdie boek het 256 bladsye, wat net so groot is soos die bladsye van hierdie tydskrif, en daar is meer as 150 leersame illustrasies waarvan die meeste in pragtige kleur is. Bestel nou. Slegs R3,50.

Stuur asseblief die geïllustreerde hardebandboek met 256 bladsye Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe posvry aan my. Ek sluit R3,50 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel