Saakregister vir “Die Wagtoring” van 1982
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het
ALLERLEI
“Bemoedig die kleinmoediges” 1/7
Bygelowigheid—Hoe om die kettings te verbreek, 15/11
Die aanslag op die huwelik, 1/10
Die “einde van die wêreld” 1/2
—Voorspel die Bybel die einde van die aarde?
—lets om na uit te sien
Die enigste hoop op regverdige heerskappy, 1/8
Die jeug in die moderne wêreld, 1/4
Die kerke bemoei hulle met die politiek, 15/3
Die lang reeks menseregerings, 1/8
Die maagdelike geboorte, 1/5
—Feit of verdigsel?
—Kan jy dit glo?
—Moet jy dit glo?
Eerste leuen, 15/6
—Wie het dit vertel?
—Hoe dit jou raak
—Hoe die gevolge daarvan ongedaan gemaak sal word
Einstein se taksering van die mens se kennis, 15/8
Gebruik jy daardie venstertjie? 1/11
Geleerdheid—Wat dit kos, wat dit bied, 1/10
Glimlag vir ’n vreemdeling, 15/10
Goeie bedoelings is nie genoeg nie! 1/7
Hedendaagse Christelikheid—Hoeveel daarvan is eg? 15/4
“Here, open die koning van Engeland se oë” 15/3
Hoe kan godsdiens die spanning verlig? 15/3
Is jy al ooit teleurgestel deur ’n etiket? 15/4
Jongmense, is Bybelse sedelikheid die beste weg? 15/1
Jongmense, 15/8
—Wat word van hulle?
—’n Toekoms vir vandag se jeug
Jou toekoms—Voel jy veilig? 1/11
‘Keer terug na die Herder van julle siele’, 15/7
Laat jou hart terugkeer tot Jehovah, 15/12
Luister God na jou gebede? 1/7
’n Negejarige seuntjie red ’n huwelik, 15/1
’n Opgeleide tong—”om die vermoeides te bemoedig” 15/8
’n Skokkende gebrek aan waardering, 15/7
’n Verstandige beskouing van geleerdheid, 1/10
“Ons wens julle goeie gesondheid toe!” 1/9
Opstanding, 15/6
—Inherente onsterflikheid?
—Die opstanding, die oordeelsdag en die afval
Siekte, 1/1
—Ons erfenis
—Die mens se stryd daarteen
—Watter hoop op verlossing?
Skriflesing verkry ’n nuwe dimensie, 1/5
So baie gelowe! 15/5
—Waar kom hulle vandaan?
—Kan ons die regte een vind?
Sonderlinge maniere om die geldkiste te vul, 15/5
Te oud om te leer?—“Nooit!” 15/10
Tyd—Wat is dit? 15/12
Wat is jou doel in die lewe? 1/9
“Wedergeboorte” raak gewild, 15/4
BYBEL
Die gebede in die Psalms kan jou vertroos, 15/3
Aspekte van die “New World Translation” 1/6
Bybelkritici verander van mening, 15/1
Die Modelgebed, 1/7
Handelinge, 1/9
Johannes se Evangelie, 15/7
Jou Bybel—Hoe dit gemaak is, 1/3
Kaarte wat Bybelgebeure laat leef, 1/1
Lukas, 1/5
Markus, 1/4
Mattheüs, 15/1
Romeine, 15/12
Voed jouself gereeld met BybeIwaarhede! 1/2
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Bewaar jou Christelike ewewig, 1/6
Eerlikheid, 1/4
—Waarom soveel oneerlikheid?
—Waarom eerlik wees?
—Hulle het verander
Geldskietery en Christelike liefde, 15/10
Geregtigheid, 1/3
—Die behoefte daaraan
—’n Dag van afrekening is verseker
—Lewe in ooreenstemming met God se waarborg
Geslagsedelikheid—Is dit werklik moontlik? 15/1
Goeie bure, 1/6
—Ons het hulle nodig
—Wat het van goeie buurskap geword?
—Jy kan ’n goeie buurman of buurvrou wees
“Goeie gesondheid” en Christelike redelikheid, 1/9
Is tergery goed of sleg? 15/9
Kan jy onderskei tussen reg en verkeerd? 15/1
Sagmoedigheid het krag, 15/11
Waardering, 15/9
—Wat het daarvan geword?
—‘Waar is die ander nege?’
—Hoe ons dit teenoor God kan toon
Waarom dit erken wanneer jy verkeerd het? 15/11
Waarom op Jehovah vertrou in alles wat jy onderneem? 15/7
Werp jou bekommernisse op Jehovah, 1/12
Wie alleen is lojaal? 1/6
HOOFSTUDIE-ARTIKELS
Behaag Jehovah as ’n gesin, 1/1
Die geboorte van ’n koninklike nasie in ’n pasgebore land, 15/9
Die Koninkryk en die opstandingshoop, 15/6
Die Koninkryk en ’n “heilige plek” 1/12
Die kritieke uur kom nader! 1/8
Die pad van die regverdiges word beslis helderder, 15/2
Die tekens van die tye—Wat beteken dit vir jou? 1/8
Die voordele en geleenthede wat die ongehude staat bied, 1/9
Dit is hoog tyd om te vlug! 1/12
Dit is nou die tyd om die Woord te verkondig, 15/3
“Elkeen op sy plek” 15/8
“Geliefdes, . . . Bly in die liefde van God” 15/11
Gelukkige jongmense in ’n verdorwe wêreld, 1/4
God se koninkryk “kom”—Wanneer? 15/7
Heilige diens as ’n gesin, 1/1
Hoe die Koninkryk “kom” 15/7
Hoe die lig in ons dag verhelder het, 15/2
Hoe jy moet optree! 1/8
Hoe om baat te vind by jou Godgegewe gewete, 1/10
Hoe om gelukkige kinders in ’n wêreld vol beroering groot te maak, 1/4
Hoe rig jy jou lewe? 1/10
Hou aan om geestelike doelwitte na te jaag, 1/9
Hou vas aan die “goeie nuus”! 1/3
Jehovah onderskraag sy leër voltydse knegte, 15/5
Jehovah se onverskrokke leër voltydse stryders, 15/5
“Kyk, die Here het gekom met sy heilige tienduisendtalle” 15/11
Lojale voorstanders van die Woord van God, 1/6
Lojaliteit aan “die koninkryk van onse Heer en van sy Christus” 1/6
Onderwerp jou Iojaal aan teokratiese orde, 15/8
Oorlewing of vernietiging tydens die “groot verdrukking” 15/6
Ouers, bereik julle kind se hart, 15/1
‘Salig is julle wanneer mense julle vervolg’, 1/7
Slaan ag op ‘waarskuwende voorbeelde’! 1/11
‘Stry kragtig vir die geloof’, 1/11
Toewyding—Aan wie? Waarom? 1/5
Toewyding en die simbool daarvan, 1/5
“Vir die regverdiges het daar lig gekom” 15/2
Volhard vreugdevol ondanks vervolging, 1/7
Voorwaarts, bedienaars van die Koninkryk! 15/3
“Vrede en veiligheid”—dan “skielike verderf” 1/2
‘Waak en wees nugter’, 1/2
Waarom God sommige “weer gebore” laat word, 15/4
Waarom moet ons bid: “Laat u koninkryk kom”? 15/7
Wat die geboorte van die nasie vir die mensdom beteken, 15/9
“Wat verhinder my om gedoop te word?” 1/5
“Wedergeboorte”—die mens se aandeel en God se aandeel, 15/4
“Wees manlik” 15/12
Wees soos manne wat Armageddon onbevrees tegemoetgaan, 15/12
Werk—God se gawe aan sy knegte, 15/10
“Werk julle eie heil uit” 15/10
Ywerig vir “die werk van die Here” 1/3
JEHOVAH GOD
God se naam in die “Nuwe Testament” 1/12
Is die naam werklik belangrik? 15/3
Is God ’n tydhouer? 15/12
JEHOVAH SE GETUIES
Bedrywige Christene in ’n kritieke tyd, 1/3
‘Dankie dat julle ons oë geopen het’, 1/12
“Die evangelie van vrede” dra vrug in Switserland, 15/5
Die lig skyn in die hartjie van Afrika, 15/6
Die soektog na Alaska se kosbaarste skat, 15/8
‘God laat dit groei’ in Kanada, 1/8
Goeie nuus bereik die “Leeuberge” 15/11
Goeie nuus oor ons vervolgde broers, 15/4
Haar geloof was onwankelbaar, 15/10
Hoe om pionierdiens te doen—Praktiese ondervindinge, 15/5
Hoe om tieners se probleme op te los, 15/8
Hulle waardeer die rubriek “God se Woord is lewend” 1/10
Jehovah se organisasie gaan vooruit—Hou jy daarmee tred? 1/12
“Koninkrykslojaliteit”—Wat beteken dit vir jou? 15/2
Koninkryksprediking in dele van Panama, 15/10
‘Kragtige groei’ op tropiese eilande, 15/5
’n Besoek aan die Falkland-eilande, 1/6
Uitbreiding by die “huis van God” 15/4
Vooruitgang in Ecuador, 15/9
Werk wat verkwik, 15/10
Ywerige ouers kweek sendelinge, 1/8
JESUS CHRISTUS
Christus se wederkoms, 15/2
—Het Christus al teruggekeer?
—Kan Christus terugkeer sonder dat ons hom sien?
Hy het ‘swaar pakke’ lig gemaak, 15/5
Miljoene vereer die pasgebore baba, 15/12
LEWENSVERHALE
Ek dien Jehovah op sy heilige berg, 1/2
Hoe ek volhard het na ’n tragiese verlies, 1/1
Op soek na sukses, 15/7
Sestig jaar as ’n verkondiger van die “goeie nuus” 1/7
Vasbeslote om Jehovah met al my krag te dien, 1/4
Volharding deur geloof in Jehovah, 1/11
VRAE VAN LESERS
Bewys Genesis 19:24 die drie-eenheid? 1/8
Bloedsuiers vir Christene geoorloof? 1/9
Geestelike swak persoon “gedisassosieerde”? 1/4
Het Petrus gevloek? 1/2
Is Spreuke 11:16 korrek in Afrikaanse Bybel? 1/12
Kan bloed as misstof gebruik word? 1/1
Kan onordelike ‘geteken’ word voordat toespraak gehou is? 15/4
Kan ons om “dubbele deel” heilige gees vra? 1/2
Mag geskeides geslagsomgang hê? 15/11
Mag God se wet verbreek word om ’n lewe te red? 1/10
Raadsaam om kind by wêreldgesinde familie te laat woon? 1/11
Trou “net in die Here”? 1/6
Wanneer word Christene “verheerlik”? 1/3
Wanneer word Openbaring 7:17 vervul? 15/10
Wat het Jesus in Johannes 5:14 bedoel? 1/11
Wat het Jesus in Markus 9:29 bedoel? 15/10
Wat het Jesus in Mattheüs 6:22 bedoel? 1/10
Wie het in Mattheüs 25:6 geroep: “Daar kom die bruidegom”? 1/1
Wie is die diensknegte in die gelykenis van die talente? 15/1
Wie was “hulle” in Lukas 2:22-24? 1/12
Wou Israel Egipte net tydelik verlaat? 1/9