Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 2/1 bl. 26
  • Gewilde tydskrifte bevorder tabakverbruik

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gewilde tydskrifte bevorder tabakverbruik
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat sê die Bybel oor kernoorlog?
    Nog onderwerpe
  • Kernoorlog—Wie is die bedreigings?
    Ontwaak!—2004
  • Die kernbedreiging—nog lank nie verby nie
    Ontwaak!—1999
  • ’n Einde aan die kernbedreiging?
    Ontwaak!—1999
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 2/1 bl. 26

Gewilde tydskrifte bevorder tabakverbruik

Die meeste gewilde tydskrifte staan vandag tabakverbruik voor deur hulle blaaie te vul met advertensies wat die genot van rook ophemel, ln plaas daarvan dat vername vrouetydskrifte uitsonderings is, is hulle propvol sulke advertensies.

Beskou net een voorbeeld, die tydskrif “Redbook” van Desember 1980. Uit die 180 bladsye het dit altesaam 14 bladsye sigaretadvertensies gehad. Daar was 11 volbtadsyadvertensies vir 11 verskillende soorte sigarette, twee half-bladsyadvertensies vir nog twee soorte sigarette en nog ’n advertensie vir ’n ander soorte sigaret wat twee bladsye gevul het. Maar dit is nie buitengewoon nie. Ander vrouetydskrifte gebruik omtrent ewe veel ruimte om dodelike tabakverbruik te bevorder.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel