Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 11/1 bl. 3
  • Jou toekoms—Voel jy veilig?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jou toekoms—Voel jy veilig?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoeveel vertroue kan jy hê?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Dwelms—Wie gebruik dit?
    Ontwaak!—2001
  • Watter verligting is nou moontlik?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
  • Gebruik geneesmiddels verstandig
    Ontwaak!—1996
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 11/1 bl. 3

Jou toekoms—Voel jy veilig?

Of jy nou vol vertroue is of onveilig voel, ons stel voor dat jy die volgende vrae vir spesifieke selfontleding beantwoord. Selfs al word party van die probleme nie nou in julle deel van die wêreld aangetref nie, sal jy sien dat ander oral voorkom.

JA NEE

1. IS JY WERKLOOS OF BEVREES DAT JY

AFGEDANK GAAN WORD?

2. KOOP JOU GELD NOU BAIE MINDER AS

TIEN JAAR GELEDE?

3. IS DIT ONVEILIG OM SAANS ALLEEN IN

JULLE BUURT TE LOOP?

4. WOON JY OP DIE OOMBLIK IN ’N

MINDERWAARDIGE WONING?

5. IS DIE VERKRYGING VAN GENOEG KOS

EEN VAN JOU DAAGLIKSE PROBLEME?

6. IS DAAR DIKWELS RUSIES IN JULLE

GESIN?

7. BEKOMMER JY JOU OOR JOU KINDERS

SE TOEKOMS?

8. RAAK JY NEERSLAGTIG EN ERVAAR JY

PERSOONLIKE KRISISSE?

9. IS JY AFHANKLIK VAN DWELMS?

(Tabak, alkohol, verdowingsmiddels)

10. MEEN JY DAT NOG ’N GROOT OORLOG

ONVERMYDELIK IS?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel