Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 3/1 bl. 32
  • Sal jy onthou?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sal jy onthou?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 3/1 bl. 32

Sal jy onthou?

Dit was 14 Nisan van die jaar 33 G.J. Jesus het ’n beker wyn en ongesuurde brood met sy dissipels gedeel. Sy opdrag? “Doen dit tot my gedagtenis.”—Lukas 22:19.

Oor die hele wêreld vergader Jehovah se Getuies dus een keer per jaar om Jesus se dood te gedenk op die wyse wat hy voorgeskryf het die nag toe hy daardie woorde geuiter het. Vanjaar val 14 Nisan op 29 Maart. Jy word hartlik uitgenooi om hierdie gedenkdiens saam met ons by te woon. Tree plaaslik met Jehovah se Getuies in verbinding om uit te vind presies hoe laat en waar die Gedenkmaal gehou word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel