Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 8/1 bl. 32
  • ’n Handleiding vir ouers

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Handleiding vir ouers
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 8/1 bl. 32

’n Handleiding vir ouers

Met verwysing na die boek “Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou” het ’n jong egpaar in Brittanje die volgende geskryf:

“Dit was ons Almanak, Bybel en praktiese handleiding oor die grootmaak van kinders, en ons oordryf nie as ons sê dat ons verlore sou gewees het daarsonder nie. Trouens, Samuel en geen “Gesin”-boek is ’n gedagte wat ek nog nie die moed gehad het om te bepeins nie.

“Ons het getrou gebly by die vyf beginsels in God se Woord, soos dit in die boek uiteengesit is, en na ses weke het hy dwarsdeur die nag en op sulke gereelde tye gedurende die dag geslaap dat dit selfs vir my en Anne met ons roosters gehelp het. En nou is hy ’n pragtige, goed aangepaste, lewenslustige seuntjie.”

Jy kan hierdie hulp vir ouers kry deur bloot die bygaande koepon in te vul en saam met 70c te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel