SAAKREGISTER VIR “DIE WAGTORING” VAN 1981
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn het
ALLERLEI
Aanbid God volgens sy voorskrifte, 1/6
Asa, 15/2
Athene—“Stad van baie gode”, 15/9
Babilon se reputasie, 15/5
Gaan jy na God luister? 1/12
Geloofsgenesing, 15/11
Gerubs in Israel se aanbidding, 15/1
‘Getroue dienskneg’, 15/5
Godsdienshuigelary, 1/9
Graham vrees Armageddon, 15/1
Hedendaagse Judaïseerders, 1/4
Het ons hulp nodig om die Bybel te verstaan? 1/5
Kan die dood oorwin word? 15/10
Kan vroue “bedienaresse” wees? 1/6
Lewe, 15/8
Magstryd, 1/10
—Het die Bybel dit voorspel?
—Wat sal die uitslag van die magstryd wees?
Millenniumhoop, 1/7
Rook, 15/4
—Wat rook aan die roker doen
—Is ander se rokery vir jou nadelig?
—Kan jy jou naaste liefhê en rook?
—Hoe om op te hou rook
Sal elkeen op sy eie geloof salig word? 1/6
Sedekia, 15/6
Sendingywer—’n kenmerk van ware Christene, 15/11
Spreek God werklik vandag? 1/12
Talespraak, 1/11
Toon jy besorgdheid? 15/7
Uitdaging van die huis-tot-huiswerk, 1/8
Waarskuwings waarop ons moet ag slaan, 15/2
Waldense, 15/10
Wanneer ’n ramp tref, 15/10
Wat laat hulle dit doen? 15/9
Wie is God se dienaars? 1/6
BYBEL
Amos, 1/9
Habakuk, 15/10
Joel, 15/8
Kan hierdie boek jou help om sukses te behaal? 15/7
Kan ons dit vandag glo? 15/12
Nahum, 15/11
Obadja, 15/9
Wat het van daardie verse geword? 15/12
Weerspreek die Bybel homself werklik? 15/12
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Belonings wanneer kinders godvresend groot gemaak word, 1/3
Betoon lewensreddende naasteliefde, 1/8
Dit baat ’n mens om jou trots te sluk, 1/4
Geloof, 1/9
Geluk, 15/6
—Wat is die sleutel tot geluk?
—Jy kan geluk vind!
Hoe kan jy jou gees beheers? 1/3
Hoe om vir jou bejaarde ouers te sorg, 15/3
Isolasie, 1/2
—Isolasie kan gevaarlik wees
—Moenie jouself isoleer nie
Maak nou ’n sukses van jou lewe, 15/7
“Moenie vir mekaar omgang weier nie”, 1/11
Respekteer Jehovah se reëling, 15/1
Sonde, 15/1
—Maak dit nog saak?
—Is dit waar dat “almal gesondig het”?
—Verwydering van die sondevlek
Tevredenheid, 15/5
Vermy die tragedie van verkragting, 1/1
Volgens watter stelsel word julle gesin regeer? 1/2
Voorkom verkragting—Baklei! 1/6
Wanneer humeure opvlam, 1/3
Wat verskaf ware gemoedsrus? 15/1
GOD SE WOORD IS LEWEND
[Bybelverhale wat in talle nommers verskyn.]
HOOFSTUDIE-ARTIKELS
“Aanvaar mekaar”, 1/9
As ’n familielid uitgesit word . . . , 1/12
Bedienaars met sekulêre werk, 1/6
Berou wat na God teruglei, 15/11
Christene en die millenniumhoop, 1/7
Dankbaar vir ons “gelukkige hoop”, 15/6
‘Deelname aan die heilige werk van die goeie nuus’, 15/3
Die aanbidding van die enige ware God word reeds verhef, 1/10
Die “bestuurder” terwyl hy Armageddon tegemoetgaan, 15/12
Die God van liefde haat egskeiding, 15/9
Die goddelike waarskuwing word uitgebasuin, 15/4
Die Koninkryk—Is dit vir jou ’n werklikheid? 1/8
Die millenniumhoop seëvier, 1/7
Die oordeelsdag van die gode, 1/10
Die sigbare deel van God se organisasie, 15/7
Die teregstelling van die “groot hoer” kom nader, 1/1
Die tyd vir ’n wag soos Esegiël, 15/4
“Die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan”, 15/1
Dien Jehovah “skouer aan skouer”, 1/11
Dit hang van jou af of jy ware geluk sal vind, 15/6
Gaan! Maak dissipels, 15/5
Gelukkig is diegene wat God teregwys, 15/11
Gesondheid wat die mensdom kon geniet het, 1/2
Getuies tot aan die uiterste van die aarde, 15/5
God open die weg na genesing, 1/2
Godvrugtige gedrag teenoor ander, 1/12
Hoe om uitsetting te beskou, 1/12
Hoe sal ons ontvlug? 15/2
Hulpmiddele om ons soos minderes te gedra, 15/8
Is God se dag van wraak ophande? 1/4
Is jy ’n lojale verkondiger van God se koningskap? 1/3
“Jehovah van die leërskare” tree as Redder op! 1/2
Laat God in jou huwelik wees, 15/9
Liefhebbers van God neem hulle voor . . . , 15/4
Maak jou goeie naam nou! 1/5
Maak ’n goeie naam by God, 1/5
Nader ons Armageddon? 1/1
’n Saailand wat koring en onkruid voortgebring het, 15/10
Oeswerk in die “tyd van die einde”, 15/10
Ons moet ‘hard werk en onsself inspan’, 15/3
Stel geloof in die Koninkryk! 1/8
“Verbly julle, o nasies, saam met sy volk”, 1/9
Verheerlik die bediening, 1/6
Versteek op die dag van Jehovah se toorn, 1/11
Vlug na God se koninkryk! 15/2
‘Volke sal toestroom’ na lewegewende aanbidding, 1/10
Waarom sal ’n liefdevolle God wraak neem? 1/4
Waaruit bestaan God se organisasie dan? 15/7
Watter organisasie—Jehovah s’n of Satan s’n? 15/7
“Wees oor niks besorg nie”, 15/1
Wees verstandig—Gedra jou soos ’n mindere, 15/8
“Wie is dan die getroue en verstandige bestuurder?” 15/12
Wie sal die koning loof? 1/3
JEHOVAH GOD
Bestaan God werklik? 1/5
JEHOVAH SE GETUIES
Bied “die werklikhede van die lewe” die hoof, 15/2
Botswana, 15/10
Bouwerk, 15/12
Brasilië, 1/12
Ciprus, 15/6
Denemarke, 15/5
‘Dra vrug in elke goeie werk’, 15/3
“Ek wil”, 15/9
Gebede en pogings word beloon, 1/2
Gileadskool, 15/8
Haar hoop is vir haar ’n werklikheid, 15/4
Hoe hulle gesinsgeluk gevind het, 1/3
Hulppionierdiens, 1/5
Jap-eilande, 15/4
Kubaanse Christene volhard getrou, 1/1
Lesotho, 15/6
Liberië, 15/9
Maagde-eilande, 1/11
’n Dag in die lewe van ’n sendeling, 15/11
Onder twee diktators, 1/9
San Marino, 15/1
Sendelinge word aangespoor: “Verheerlik julle bediening!” 1⁄2
Spanje, 15/7
St. Helena, 15/8
Van haat tot Christelike liefde, 15/1
Waarheid bring vryheid en geluk, 15/3
Wanneer ’n mens God se raad in die wind slaan, 15/2
JESUS CHRISTUS
Herdenking van sy dood, 1/4
Jesus as klankingenieur, 1/2
LEWENSVERHALE
Die paradys: Moet ek dit skilder of daaroor preek? 1/6
Ek het gesien hoe lewens wonderbaarlik verander, 1/8
Hoe ons God in moeilike tye gedien het, 1/5
Jehovah is my toevlug, 1/11
’n Gevangene se gebed word verhoor, 1/10
Ons vyf dekades van getroue diens, 1/3
Soldaat wat ’n prediker geword het, 1/1
Sy het die bron van groter vreugde gevind, 1/12
Van wanhoop tot vreugde, 1/7
Wat my lewe waarlik sinvol gemaak het, 15/3
VRAE VAN LESERS
“Geslag” in Mattheüs 24:34, 1/1
Het God ’n organisasie? 15/7
Het Paulus uit ’n apokriewe boek aangehaal? 15/1
Hoeveel Pasgavierings gedurende Jesus se bediening? 15/10
Is Anglo-Amerikaanse wêreldmoondheid die laaste? 1/2
Is die hervatting van geslagsomgang ’n teken van vergifnis? 1/10
Is die versuim van Christelike vergaderinge ’n onvergeeflike sonde? 15/1
Na wie verwys Titus 2:13? 15/6
Onderskeid tussen God se koninkryk en Christus s’n? 15/2
Opsiener—“die man van een vrou”, 1/1
Proefbuisbabas, 15/8
Sal “ewige verbond” in Hebreërs 13:20 ten einde loop? 15/2
Waarom het Simson na ’n hoer se huis gegaan? 1/2
Wanneer vind “die openbaarmaking van die kinders van God” plaas? 1/2
Wanneer word die “slang” se kop vermorsel? 1/3
Was Debora ’n rigter? 15/1
Wat beteken Mattheüs 18:18-20? 1/6
Wat is die “Gees” in Mattheüs 4:1? 15/9
Wat is verband tussen “asem van die lewe” en “gees”? 15/5
Wie is die “regverdiges” in Hebreërs 12:23? 15/3
Windklokkies, 15/8