Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 2/15 bl. 32
  • “Die boeiendste boek wat ek nog gelees het”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Die boeiendste boek wat ek nog gelees het”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 2/15 bl. 32

“Die boeiendste boek wat ek nog gelees het”

Die volgende brief is ontvang van ’n man wat in die Amerikaanse vloot gedien het:

“Ek het julle boek ‘Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut’ gelees, en dit is die boeiendste boek wat ek nog gelees het. Ek het verskeie plekke besoek terwyl ek in die vloot was, en die artikels in die boek is waar en baie akkuraat. Ek wil baie graag meer inligting verkry. Toe my vriende die boek vir my gewys het, het ek gedink dat dit vervelig sou wees, maar hoe meer ek gelees het, des te meer het ek dit geniet. Ek wil julle bedank dat julle so ’n boek gedruk het en ek hoop dat julle ’n voorspoedige jaar sal hê. Hierdie boek het werklik my lewe verander en ek hoop dat julle met die goeie werk sal voortgaan.

“Dankie,

D. D. S.”

Jy kan hierdie baie interessante en leersame boek, “Jou Jeug—Hoe om dit ten beste te benut”, bekom deur die koepon hieronder in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel