Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 12/1 bl. 32
  • ’n Boek vir jonk en oud

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Boek vir jonk en oud
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 12/1 bl. 32

’n Boek vir jonk en oud

Die Bybel het vir jonk en oud lewend geword deur die bladsye van “My boek met Bybelverhale”, ’n boek met pragtige prente. ’n Brief uit Denemarke vertel van die reaksie van ’n bejaarde man toe hy hierdie boek ontvang het:

“Dit was vir my absoluut wonderlik om te sien hoe hy op ‘My boek met Bybelverhale’ gereageer het. Sy oë het van vreugde gestraal elke keer wanneer hy ’n bladsy van die boek omgeblaai het. . . . Toe ek later teruggekeer het, het hy nog eksemplare van die boek gekoop en verduidelik dat hy dit vir sy talle agterkleinkinders voorlees. Hy is 97 jaar oud.”

Jy kan hierdie gebonde boek met 256 bladsye en buitengewoon groot druk kry deur die koepon hieronder in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel