Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 2/1 bl. 32
  • Oorweeg jy dit om te trou?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorweeg jy dit om te trou?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 2/1 bl. 32

Oorweeg jy dit om te trou?

Nadat hy die boek “Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou” gelees het, het ’n jong man wat dit oorweeg het om te trou, geskryf:

“Hoe bly was ek tog toe ek hierdie boek gelees het! Die materiaal is presies waarna ek gesoek het.

“Ek is ongetroud, vier-en-twintig jaar oud en oorweeg dit biddend om te trou. Ek het geweet dat die getroude lewe nie maklik sou wees nie. Ek het geweet dat albei partye baie moet gee. Wat ek nie geweet het nie, was: Hoe kan ek probleme hanteer wanneer hulle opduik? Nadat ek hierdie materiaal gelees het, is ek seker dat ek sukses kan behaal as ek die beginsels daarin toepas.”

As jy dit oorweeg om te trou, of reeds getroud is, kan hoofstukke soos “Hoe om ’n goeie grondslag vir jou huwelik te lê”, “’n Man wat diepe eerbied afdwing” en “’n Vrou wat innig bemin word” jou waarlik help. Ontvang jou eksemplaar deur die koepon in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel