Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 12/1 bl. 32
  • ‘Ek voel soos ’n nuwe mens’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Ek voel soos ’n nuwe mens’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 12/1 bl. 32

‘Ek voel soos ’n nuwe mens’

’n Leser van die nuwe boek “Geluk—Hoe om dit te vind” het geskryf: “Ek wil vir julle vertel hoe beïndruk ek is nadat ek julle boek gelees het. Ek voel reeds soos ’n nuwe mens. Ek is 19 jaar oud en ek het nog nooit so goed gevoel nie. Dank die Here dat daar mense soos julle is wat mense werklik kan help.”

Ons is seker dat hierdie Bybelhulp jou ook kan help. Hoofstukke soos “Jongmense—Hoe kan JULLE gelukkig wees?” “Seks—Watter raad help werklik?” en “Die dood is nie ’n onoorwinlike vyand nie” bevat dalk net die informasie wat jy nodig het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel