Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 3/15 bl. 32
  • ’n Gedenknag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Gedenknag
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 3/15 bl. 32

’n Gedenknag

Tydens ’n eenvoudige seremonie het Jesus Christus wyn en ongesuurde brood gebruik as simbole van die offer wat hy kort daarna vir die mensdom sou bring. Toe hy hierdie viering ingestel het, het hy gesê: “Doen dit tot my gedagtenis.”—Lukas 22:19.

Verlede jaar het 5 987 893 persone Jesus onthou deur die herdenking van sy dood tydens spesiale vergaderinge wat Jehovah se Getuies dwarsoor die wêreld gehou het by te woon. Jy word hartlik uitgenooi om die Gedenkmaalviering vanjaar by die Koninkryksaal naaste aan julle huis by te woon.

Dit sal na sononder op Donderdag, 8 April, gehou word.

Tree plaaslik met Jehovah se Getuies in verbinding om uit te vind presies hoe laat die verrigtinge begin.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel