Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 6/15 bl. 22
  • Die vervulling van God se woord is seker

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die vervulling van God se woord is seker
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 6/15 bl. 22

Die vervulling van God se woord is seker

Jehovah God het vir Abraham gesê: “Wat Ismael aangaan, het Ek jou verhoor. Kyk, Ek seën hom en maak hom vrugbaar en vermeerder hom buitengewoon. Twaalf vorste sal hy verwek, en Ek sal hom ’n groot nasie maak” (Gen. 17:20). Abraham se seun Ismael was toe omtrent 13 jaar oud (Gen. 16:16; 17:1). Geen mens kon voorspel dat hierdie ongetroude knaap die vader van 12 vorste sou word nie. Maar die alwyse Skepper het. Twee geskiedkundige bronne bewaar die vervulling van die goddelike openbaring en meld die volgende twaalf vorste: Nebajot, Kedar, Adbeël, Mibsam, Misma, Duma, Massa, Hadad, Tema, Jetur, Nafis en Kedma (Gen. 25:13-15; 1 Kron. 1:29-31). Hoe kragtig lig dit tog toe dat God se profetiese woord vir seker vervul word!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel