Saakregister vir “Die Wagtoring” van 1980
Met die datums van die nommers waarin die artikels verskyn het
ALLERLEI
Afgodsaanbiddende, magsugtige Atalia, 15/2
Albaste fles, 1/5
‘Altaar aan ’n onbekende God’, 1/5
Belofte van ’n rooskleurige toekoms, 15/6
Bly waaksaam! 15/9
‘Die dinge wat die nasies offer, offer hulle aan duiwels’, 15/6
Die dryfkrag van Christus se vrygewigheid, 15/7
Die eerste vrou wat bedrieg is, 15/8
Eertydse Israel se oortredinge, 1/1
Gered van selfmoord, 15/7
Gewisse hulp uit God se Woord, 1/5
God se Woord kan jou onderskraag, 15/10
Het Moses sy woord verbreek? 1/2
Hoe hulle huweliksprobleme opgelos is, 15/5
Hoe ver sal jy gaan om die aansien te red? 1/12
Hoeveel krag het die evangelie? 1/3
In die voetspore van die Meester, 1/4
Is ’n millennium van vrede net ’n droom? 1/1
John Wycliffe, kampvegter vir die Bybel, 15/9
Jonatan—‘’n man duisend’, 1/2
Leer uit ’n proefneming wat misluk het, 15/7
Lollarde, moedige Bybelpredikers, 15/10
Millennium—wat is dit? 1/1
Mirjam—Bevoorreg in haar jeug en op haar oudag, 15/3
Ondankbare koning, 15/5
Pas op dat jy ander nie laat struikel nie, 1/4
Pous by die V.V.O.—’n boodskapper van hoop? 15/3
Pous se verleentheid, 1/10
Probleme, 1/10
—Wie weet raad met die probleme van die lewe?
—Wanneer kwellende probleme tot die verlede behoort
—Hulle het hulp gevind om lewensprobleme die hoof te bied
Pyn, 1/7
—Wie het pyn nodig?
—Daar wag ’n wêreld sonder pyn
Rebekka—’n vrou wat deur Jehovah geseën is, 1/11
Regering, 1/4
—Die uitdaging aan ’n regering
—Is menseregering opgewasse teen die taak?
Sal die kerk se dade met die pous se woorde strook? 15/3
Spiritistiese kommunikasie—waarom nie? 15/5
Sy deel met ander wat sy geleer het, 15/2
Sy het geleer hoe om God te aanbid, 1/3
“Twee is beter as een”, 1/6
Veiligheid, 15/11
—Die strewe na veiligheid
—Veiligheid nou en vir ewig
Vereer jy die dooies? 1/6
Vrede, 15/2
—Is dit ’n tevergeefse hoop?
—Die vrede waarvan wêreldeenheid afhang
—Hoe vrede op aarde kan kom
Wat gee hulle moed? 1/11
Wat nodig is om afgeskeie te bly van die wêreld, 1/9
Wat sien jy wanneer jy in die spieël kyk? 15/9
Watter seëninge op aarde tydens die millennium? 1/1
BYBEL
Bybel, 15/12
—Moet jy die Bybel glo?
—Argeologie bevestig die Bybel
—Die wetenskap getuig van die akkuraatheid van die Bybel
—’n Boek wat hoop gee
Prediker—’n les in regte waardes, 15/5
Psalm 100, 1/1
Psalm 117, 15/1
Psalm 120, 1/2
Psalm 121, 15/2
Psalm 122, 1/3
Psalm 123, 15/3
Psalm 124, 1/4
Psalm 125, 1/6
Psalm 128, 15/6
Psalm 133, 15/7
Psalm 139, 1/8
Spreuke—Baie wysheid in min woorde, 1/5
Waardevolle Bybelskat In Leningrad, 1/12
Wat beteken die woorde in Spreuke 10:6? 15/10
Wyse spreuk, ’n, 1/8
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Gee jy op die goeie, die beter of die beste manier? 15/10
Geniet jy dinge wat God haat? 15/10
Het jy probeer om sake weer reg te stel? 15/9
Hulle het hulle vriende nodig, 15/3
Is daar ’n beter manier om liefde te bewys? 15/8
Is jy dalk jou eie vyand? 1/5
Is jy vergenoeg met wat jy het? 15/5
Jy kan jou humeur beteuel, 1/9
Kyk reguit vorentoe as ’n Christen, 15/8
‘Laat julle lig skyn’, 15/8
‘Moenie ander oordeel nie’, 15/7
Moenie verkeerde beweegredes aan ander toeskryf nie, 15/6
Moet jy probeer om die aansien te red of nie? 1/12
Neutraliteit in ’n verwarde wêreld, 15/1
Ongeduldigheid kan jou jou lewe kos, 15/5
Ons dade raak die gemeente, 15/4
Sal jy ‘’n fout verklap’? 1/6
Volg die Groot Voorbeeld na, 15/11
Waarom doen wat reg is? 15/7
Waarom moet Christene afgeskeie bly van die wêreld? 1/9
Waarom “onderdanig wees”? 1/8
Wanneer jy nie vir jouself goed moet wees nie, 1/8
GOD SE WOORD IS LEWEND
Abigail—’n buitengewoon verstandige vrou, 1/9
Die skyn bedrieg, 1/12
Gewillige gees, ’n, 1/8
God gebruik die geringes, 1/10
Jy is nie alleen nie, 1/6
Meisie se onwankelbare liefde, ’n, 1/7
Slegs in die krag van Jehovah, 1/11
HOOFSTUDIE-ARTIKELS
Aangespoor deur ons “lewende hoop”, 15/3
Bevryding en oorlewing van Christendom se val, 15/2
Bly “standvastig in die geloof”, 15/10
Blydskap in “die God wat hoop gee”, 15/3
Christelike neutraliteit terwyl God se oorlog nader, 15/1
Die “goeie herder” en die “klein kuddetjie” 1/10
Die “goeie herder” en sy “ander skape”, 1/10
Die onheil wat alle godsdiensbeoefenaars van die wêreld in die gesig staar, 1/8
Die regte roete moet nou gekies word, 15/5
Die skepping se hoop—ons wag op die verwesenliking daarvan, 15/6
Die wagter het gesê: “Geval het Babel”, 15/9
Dien die “Koning van die nasies” en bly behoue, 15/4
Doop—’n blyk van geloof, 15/7
’n Fees wat deur miljoene gevier sal word, 1/5
Feestelike verligting, 1/5
“Gaan uit haar uit, my volk”, 1/8
‘Gebruik elke vorm van gebed en smeking’, 15/8
God se belofte oor sy wêreldregering is betroubaar, 15/2
God se regering—die mensdom se enigste hoop, 1/4
Goddelike oordeel teen die valse profete van die Christendom, 15/1
Hedendaagse Bybelverbranding misluk, 15/4
Heilige diens in hierdie “tyd van die einde”, 1/11
Hoe enkelouers in vandag se wêreld die mas kan opkom, 1/12
Hoe om tot Jehovah te bid om verhoor te word, 15/8
Hoe ons baat kan vind by “een Middelaar tussen God en die mense”, 1/2
Hoe ons ons keuse naleef, 1/6
Is jy ’n lojale onderdaan van God se regering? 1/4
Jakob se benoudheid en God se nuwe verbond, 1/2
Kan jy weduwees en vaderlose kinders “in hulle verdrukking” help? 1/12
Kies die beste lewenswyse, 1/6
“Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak”, 1/3
Liefde—die “uitnemender weg”, 1/7
‘’n Liefde so sterk soos die dood’, 1/7
Maai vrug wat geskik is vir God se koninkryk, 1/9
Na hierdie “laaste dae”—God se Messiaanse koninkryk! 15/12
Opsieners—wees goeie voorbeelde vir “die kudde”, 15/11
Saai met God se koninkryk voor oë, 1/9
Skep moed!—Die millennium is ophande, 1/1
Spreek Jehovah se woord met vrymoedigheid, 1/3
Toon besorgdheid oor die “kudde van God”, 15/11
Versterk deur die millenniumhoop, 1/1
Vol vertroue in ’n wêreld waar twyfel heers, 15/10
Vordering nadat ‘’n geloof’ verkry is, 15/7
Vreugdevolle feeste, 1/5
Waar verrig die “groot menigte” heilige diens? 1/11
Waarheen, ná die vernietiging van Georganiseerde Godsdiens? 15/5
Waarom ons goeie verwagtinge vir seker verwesenlik gaan word, 15/6
“Wagter, hoe ver in die nag?” 15/9
Wanneer het “die laaste dae” begin? 15/12
JEHOVAH GOD
Die krag agter die heelal—’n geheimsinnige mag of ’n werklike persoon? 15/4
God se naam, 15/4
—Het God ’n naam?
—God se naam in die ou tyd
—Die goddelike naam in latere tye
—Wat is jou gesindheid teenoor God se naam?
JEHOVAH SE GETUIES
Bybelwaarheid toon die weg na veiligheid, 15/11
Byeenkomsgangers met “Lewende Hoop”, 1/2
Dag wat goed bestee is, ’n, 15/10
Die “blye tyding” verskaf vreugde in Sentraal-Afrika, 15/10
Die naam van Jehovah—’n beskutting, 15/8
“Die Wagtoring”—100 jaar al ’n aankondiger van Jehovah se koninkryk, 15/1
“Die woord van God is nie gebonde nie”, 1/10
Dit het met gebed begin, 1/12
Dit het ons familie geestelik laat herleef, 15/11
Dowes hoor die waarheid, 15/12
‘Geen wapen wat teen jou gesmee word, sal iets uitrig nie’, 1/10
Ghana reageer gunstig op Koninkryksverkondiging, 15/2
Gileadgegradueerdes is aangespoor: ‘Julle moet net maar vrolik wees’, 1/2
God se Woord het krag, 15/4
Haar gebed is verhoor, 15/6
Haar poging is geseën, 1/9
Hoop—’n kosbare besitting, 1/2
Is jy “vurig van gees”? 15/11
Jehovah het groot dinge gedoen, 1/3
Jehovah—’n veilige vesting, 15/11
Ons aanvaar die uitdaging in Colombia, 15/8
Onverwagte hulp, 1/11
Pogings om die hele Finland met die “goeie nuus” te bereik, 1/2
Rwanda—waar Jehovah se geduld nie tevergeefs was nie, 15/6
“Uit die mond van kinders”, 1/7
‘Vrolikheid in die oestyd’ in die Filippyne, 15/9
Waarom hou hulle aan om ons tuis te besoek? 15/3
Wanneer die ergste gebeur, 1/1
Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 1979-diensjaar, 15/3
JESUS CHRISTUS
Hy het “hulle liefgehad tot die einde toe”, 1/3
LEWENSVERHALE
Bybelwaarheid het hulle lewens verander, 1/3
Dankbaar dat Jehovah ons gebede verhoor het, 1/4
Die loon van diens aan een Heer, 1/6
Ek behou my geloof saam met my man, 1/7
Ek het die “tog na die dood” oorleef, 1/11
“Gaan voort met die werk totdat dit gedaan is”, 1/9
Geloof in God het my onderskraag, 1/7
Hoe ek daarin geslaag het om ’n Christengesin groot te maak, 1/8
My geluk in die diens van die God wat onthou, 1/12
My soeke na vryheid is beloon, 1/10
Ons het nie die stryd gewonne gegee nie! 15/1
VRAE VAN LESERS
Afkoms van bedrewe vakman wat deur Hiram vir tempelbouwerk gestuur is, 15/8
Dawid se ernstige foute, 15/8
Die “betekenis van die brode” in Markus 6:52, 15/8
“Die kroon van die lewe” in Jakobus 1:12,1/10
Doodstraf vir iemand wat sy ouers vloek? 15/8
Familiemaaltyd op Kersdag? 15/1
Gebede vir uitgesitte persone? 1/1
Hoe is dit dat Christene “engele sal oordeel”? 15/2
Hulp aan geskeide wat met iemand anders uitgaan, 15/10
Is sekulêre werk heilige diens? 1/11
Kan geskeide Christen weer trou? 1/4
Kan iemand wat met ’n ander se huweliksmaat wegloop, vergewe word? 1/2
Kersbonus, 15/1
Orgaanoorplantings, 1/6
Paulus se “loon”, 1/5
Sal Jesus in die vlees kom? 15/4
Sektes onder die Korinthiërs openbaar wie goedgekeur is, 15/8
“Soek Bet-el nie” 1/5
Verjaarsdae, 1/11
“Vier ruiters van Openbaring” of vyf? 15/3
Waarom verskil Bybelvertalings so baie in 1 Korinthiërs 7:36-38? 1/7
Was dit verkeerd vir Lot om sy dogters vir Sodomiete aan te bied? 15/2
Wat beteken Spreuke 10:6? 15/10