Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wcg bl. 14-15
  • Deel 1 Tydlyn

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Deel 1 Tydlyn
  • Wees moedig en maak God gelukkig
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Voor die Vloed
  • Ná die Vloed
  • Tyd van die rigters
  • Belangrike gebeure
  • Deel 2 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Deel 3 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Tydlyn
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Wees moedig en maak God gelukkig
wcg bl. 14-15

Deel 1 Tydlyn

Gedrukte weergawe
’n Tydlyn wat wys hoe lank die Bybelkarakters van Deel 1 gelewe het en watter belangrike Bybelgebeure plaasgevind het.

Van die dae van Henog tot die tyd van die rigters

Voor die Vloed

PERSOON

DATUM

Adam

4026-​3096 VHJ

Henog

3404-​3039 VHJ

Noag

2970-​2020 VHJ

Ná die Vloed

PERSOON

DATUM

Abraham

2018-​1843 VHJ

Sara

2008-​1881 VHJ

Rebekka

1900*-1775* VHJ

Jakob

1858-​1711 VHJ

Josef

1767-​1657 VHJ

Sifra, Pua, Amram, Jogebed, Mirjama

1645*-1474* VHJ

Moses

1593-​1473 VHJ

Kaleb

1552-​1450* VHJ

Josua

1560*-1450* VHJ

Ragab

1500*-1400* VHJ

*Min of meer die datum.

Tyd van die rigters

PERSOON

DATUM

Naomi, Rut, Debora, Barak, Jael, Gideon, Simson, Jefta en sy dogterb

1450*-1120* VHJ

Samuel

1180*-1080* VHJ

*Min of meer die datum.

Belangrike gebeure

Die ark dryf op die vloedwaters.

2370 VHJ

Wêreldwye Vloed

Abraham kyk op na die sterre.

1943 VHJ

Abrahamitiese verbond begin

Jakob en sy familie. Die Egiptiese piramides is in die agtergrond.

1728 VHJ

Jakob se familie gaan in Egipte in

1600c VHJ

WÊRELDMAG: Egipte

Moses lig sy staf op terwyl Jehovah die Rooisee in twee verdeel.

1513 VHJ

Die Israeliete verlaat Egipte

Kaleb en Josua kyk oor die Beloofde Land.

1473 VHJ

Israel gaan in Kanaän in

Koning Saul.

1117 VHJ

Samuel salf Saul as koning

a Hierdie mense se lewens word saam aangedui.

b Hierdie lyn verteenwoordig ’n tydperk van 330 jaar. Elke persoon het minder as 330 jaar gelewe, en die chronologiese volgorde van hierdie persone is onbekend.

c Min of meer die datum.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel