Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 12/10 bl. 30
  • Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2010

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2010
  • Ontwaak!—2010
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBEL SE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERK
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WETENSKAP
Ontwaak!—2010
g 12/10 bl. 30

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2010

ALLERLEI

Aardgas—Energie vir huis, 11/10

Been—Ongelooflik sterk, 1/10

Hakkel, 5/10

“Mayday! Mayday! Mayday!” 10/10

Meer tyd nodig? 4/10

Nog groot aardbewings word verwag, 12/10

DIE BYBEL SE BESKOUING

Alle dele van Bybel nog toepaslik? 3/10

Behoort vroue bedienaars te wees? 7/10

Betaal vir kerkdienste? 6/10

Bid tot “heiliges”? 11/10

Draai ander wang, 9/10

God ’n werklike persoon? 10/10

Oordeelsdag, 1/10

Verhouding met oog op huwelik, 2/10

Waarom raak God nie ontslae van Duiwel nie? 12/10

Wat maak ons goed of sleg? 4/10

Werk verstandig met geld, 5/10

Wie is die demone? 8/10

DIERE EN PLANTE

Akkertjie tot groot eikeboom, 9/10

Alpemarmot, 10/10

Haai se vel, 2/10

Ibis, 6/10

Kitskos vir insekte, 3/10

Kleinste vlermuis, 2/10

Knipmesmossel, 9/10

Kolibrie se tong, 10/10

“Koning van die oerwoud” (jaguar), 9/10

Kweek van orgideë, 1/10

Makadamianeut, 11/10

“Man van die woud” (orangoetang), 7/10

Oog van mantisgarnaal, 11/10

Oog van mot, 7/10

Salm se swemstyl, 12/10

Shetlandponie, 8/10

Sjimpansees, 4/10

Visvanger (voël), 2/10

Visvanger se snawel, 4/10

Vlerk van naaldekoker, 8/10

Vuurvliegie, 6/10

‘Wonderlikste vliegmasjien’ (albatros), 7/10

EKONOMIE EN WERK

Kookkos op wiele, 11/10

Werk jy te hard? 1/10

Werkloos? Hoe om met minder klaar te kom, 7/10

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Griep, 6/10

Hepatitis B, 8/10

Hoe om rook op te gee, 5/10

Hoogtesiekte, 7/10

Mediese sorg op wiele, 3/10

Mees gevreesde siekte (cholera), 10/10

Osteoporose, 6/10

Verligting van stres, 6/10

Wees tevrede met velkleur, 5/10

GODSDIENS

Ateïsme, 11/10

Boek wat jy kan vertrou (Bybel), 11/10, 12/10

Geloof in God redelik? 2/10

Slange in aanbidding, 3/10

Waarheid oor Kersfees, 12/10

JEHOVAH SE GETUIES

Aardbewing in Haïti, 12/10

“Bly na aan Jehovah!”-streekbyeenkomste, 5/10, 6/10

‘Bybelstudie strek dowes tot voordeel’, 7/10

“Ek het vertroosting van u nodig” (Wanneer ’n geliefde sterf-brosjure), 2/10

God se naam word bekend gemaak! 7/10

“Hou op om julle te kwel” (Indië), 1/10

Iets kosbaars vir Bybelstudente (‘Goeie land’-brosjure), 10/10

“Jy het positief gebly” (ma met gestremde kind), 11/10

Moeder se reg op toesig (Spanje), 7/10

Onderwysers let verskil op (Bulgarye), 9/10

Ontwaak! help om ongebore kind te red, 2/10

“Skatkis vol praktiese lesse” (Onderwyser-boek), 7/10

‘Werk neiging tot selfsug teë’ (Gibraltar), 1/10

Wie is hulle? 8/10

Wil jy God se vriend wees? (Mexiko), 1/10

JONGMENSE VRA

Bybel se beskouing van homoseksualiteit? 12/10

Gereed om huis te verlaat? 7/10

Hoe doelwitte bereik? 10/10

Hoe met broers en susters oor die weg kom? 8/10

Hoe selfrespek opbou? 5/10

Seks verhouding verbeter? 4/10

Skool verlaat? 11/10

Verkeerd om privaatheid te wil hê? 3/10

Waarom hou seuns nie van my nie? 1/10

Waarom na gesondheid omsien? 6/10

Waarom stry ons altyd? 2/10

Wat doen as terneergedruk voel? 9/10

LANDE EN VOLKE

Aardbewing in Haïti, 12/10

Afrikamark, 1/10

Australiese lekkerny, 11/10

Batakvolk (Indonesië), 8/10

Faroëreilande, 3/10

God se naam (kerk in Kanada), 7/10

Indonesië se “man van die woud”, 7/10

Joerte—Nomadewonings van Sentraal-Asië, 9/10

Kano’s (Kanada), 5/10

Katakombes van Odessa (Oekraïne), 3/10

“Koning van horlosies” (Brittanje), 10/10

Koningin Elizabeth I (Engeland), 1/10

Kookkos op wiele (Indië), 11/10

Lewe in die Bo-Amasone, 4/10

Mont Blanc, 4/10

Noordelike deurvaart, 10/10

Thailand se bergstamme, 5/10

Toe son rooi geword het (Ysland), 2/10

“Ysterband” (Kanada), 6/10

LEWENSVERHALE

“As ’n ateïs grootgemaak” (F. Vyskočil), 11/10

Ek het ’n beter loopbaan gekies (P. Kostadinof), 4/10

Ek het ’n winsgewende loopbaan prysgegee (M. Márquez), 6/10

Ek het die beste wedloop betree (K. Bergman), 9/10

Gelukkig ondanks gestremdheid (J. Várguez), 5/10

God het my vertroos (V. Colloy), 12/10

Kan nie wag om vir hulle te sê: “Ons is almal hier!” nie (A. Austin), 8/10

Regsgeleerde ondersoek Jehovah se Getuies (L. Civin), 8/10

SS-offisier tot kneg van God (G. Bernhardt), 2/10

Wat my tot Jehovah se Getuies aangetrek het (T. Orosco), 3/10

MENSEVERHOUDINGS

“Dit is dalk net ’n lied”, 9/10

Eensaamheid, 9/10

Egskeiding, 2/10

Etenstye, 1/10

Wie kan jy vertrou? 10/10

Wysheid vir die tong, 11/10

WETENSKAP

Hartklop, 5/10

Hemoglobienmolekule, 9/10

Is dit ontwerp? 1/10, 2/10, 4/10, 6/10, 7/10, 8/10, 9/10, 10/10, 11/10, 12/10

“Lengteliggingprobleem”, 5/10

Natuur was eerste, 3/10

Weggedoen met God? 11/10

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel