Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 12/08 bl. 14-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2008
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar het dit gebeur?
  • In hierdie nommer
  • Prentejag vir kinders
  • Wie is deel van Jesus se geslagslyn?
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
Sien nog
Ontwaak!—2008
g 12/08 bl. 14-31

Hoe sal jy antwoord?

Waar het dit gebeur?

1. Van watter plek af het Jesus na die hemel opgevaar?

LEIDRAAD: Lees Handelinge 1:6-12.

Omkring jou antwoord op die kaart.

Berg Karmel

Berg Gerisim

Olyfberg

Hebron

◼ Waaroor het die dissipels vir Jesus ’n vraag gevra net voordat hy na die hemel opgevaar het?

․․․․․

◼ Wat het Jesus gesê sou sy dissipels doen?

․․․․․

VIR BESPREKING:

Hoe is die engele se woorde in Handelinge 1:11 vervul? Wat kan jy doen om deel te neem aan die werk wat Jesus sy volgelinge gegee het, soos opgeteken in Handelinge 1:8?

In hierdie nommer

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 4 Hoe beskryf die Bybel Elia? Jakobus 5:․․․

BLADSY 7 Waarvan sal ’n mens lewe? Matteus 4:․․․

BLADSY 19 Wie kan sterker aanhang as ’n broer? Spreuke 18:․․․

BLADSY 20 Waarvoor is daar ’n tyd? Prediker 3:․․․

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

Wie is deel van Jesus se geslagslyn?

Kyk na die leidrade. Slaan die tekste na. Skryf dan die korrekte name in die spasies neer.

2. ․․․․․

LEIDRAAD: Gedurende my heerskappy het Hilkia “die boek van Jehovah se wet deur die hand van Moses” gevind.

Lees 2 Kronieke 34:1, 14.

3. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek was die eerste goewerneur van die Jode wat uit Babilon na Israel teruggekeer het.

Lees Haggai 1:14.

4. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek was ’n timmerman.

Lees Matteus 1:16; 13:55.

◼ Antwoorde op bladsy 14

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Die Olyberg

◼ Hulle het gevra wanneer Jesus die Koninkryk sou herstel.

◼ Jesus het gesê dat sy dissipels tot in die mees afgeleë deel van die aarde oor hom sou getuig.

2. Josia.—Matteus 1:10.

3. Serubbabel.—Matteus 1:10

4. Josef.—Matteus 1:16

[Foto-erkenning op bladsy 31]

Middelste sirkel: Oxford Scientific/photolibrary

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel