Inhoudsopgawe
Julie 2006
Hoe om ’n gelukkige huwelik te bou
Vandag is daar baie invloede wat druk op die huwelik plaas. Kyk hoe jy jou huwelik kan versterk deur beginsels toe te pas wat regtig werk en wat vir almal in die gesin blywende geluk meebring.
6 Hoe om ’n gelukkige huwelik te bou
32 Gesinsgeluk—Is dit moontlik?
’n Jong man wat gebuk gegaan het onder skuldgevoelens en depressie, wou ’n einde aan sy lewe maak. Lees hoe God se Woord hom gehelp het om ware gemoedsrus te vind.
Brittanje se “vergete genie” 26
Hy was ’n tydgenoot van Isaac Newton en een van Brittanje se grootste uitvinders. Maar hy het byna uit die geskiedenis verdwyn. Vind uit waarom.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Images courtesy of the Posner Memorial Collection, Carnegie Mellon University Libraries