Saakregister vir die 84ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8
Glimlag, 1/22
Mens boots Skepper se ontwerp na (gloeilamp), 11/22
Modes, 9/8
Mosaïeke, 10/8
Motors, destyds en vandag, 1/8
Navigasie met water, sterre, wind, 8/22
Naweek, 4/8
Noordwestelike Deurvaart, 11/22
“Onthou jou sambreel!” 7/22
Ramp op see—tragedie op land (oliestorting), 8/22
Sand, 5/8
Selfoon-“verslawing”, 1/8
Sketse van beroemdes en berugtes (hofkunstenaar), 4/8
Skoene gemaklik? 3/8
Vorm ’n akkurate beeld (Internet), 2/8
Wenke vir reisigers van ervare vlieënier, 7/8
Windmeule, 10/8
Wiskunde is vir almal, 5/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Alternatiewe lewenswyses, 10/8
Geliefdes glo nie soos jy nie, 11/8
Hoe kan jy verkeerde begeertes weerstaan? 12/8
Is etniese haat geregverdig? 8/8
Is hipnotisme vir Christene? 7/8
Keusevryheid? 3/8
Moet Christene arm wees? 1/8
Onvergeeflike sonde, 2/8
Seën God ons met rykdom? 9/8
Vereis Christelike eenheid eenvormigheid? 5/8
Vermy spraak wat seermaak, 6/8
Wat is materialisme? 4/8
DIERE EN PLANTE
Dansers met vlamkleurige vere (flaminke), 1/22
Dienste wat woude lewer, 12/22
Dodelike “seeperdeby” (kubuskwal), 4/8
Doring van diereryk (krimpvarkie), 4/22
Een van die nuttigste neute (kokosneut), 3/22
Goue geskenk uit verre Noorde (bergbraambessies), 11/8
Goue vrug, kleurryke verlede (broodvrugboom), 2/22
Grondboontjie, 4/22
Groot migrasie (wildebeeste), 2/22
Gryswalvisse, 9/8
Insekafweermiddel vir ape, 8/22
Juwele op strand (skulpe), 1/22
Kommunikasie, 9/22
Kos uit jou eie tuin, 12/8
Kraanvoëls, 9/22
Lastige watersuiweraars (sebramossel), 7/22
Marmotte, 1/8
Miniatuuroor (vlieg), 4/22
Nairobi- Nasionale Park, 6/8
Orgideë, 9/8
Parasitiese maar nuttige wesp, 10/22
Piesangplantasie, 3/22
Plante—bron van medisyne, 12/22
Pou, 6/22, 11/22
Reënwoude, 6/22
Seekoei, 5/8
Sintuie, 3/8
Soldate aan die opmars! (soldaatmier), 6/8
Stuifmeel—Ergernis of wonder? 7/22
Sy maag is sy behoud! (blaasoppie), 3/22
Tambili—“koning” van kokosneute, 7/8
Wêreld se grootste saad, 10/22
Wurms (erdwurm), 5/8
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Insekverspreide siektes, 5/22
Jy het jou slaap nodig! 1/22
Keuses wat gesondheid raak, 8/22
Kruiemedisyne, 12/22
Nageboortelike depressie, 6/8
Plante—bron van medisyne, 12/22
Seep—“doen-dit-self-entstof”, 11/22
Ses maniere om gesondheid te beskerm, 9/22
Slaap, 3/22
Stokkie wat tande skoonmaak, 9/8
Suikersiekte, 5/8
Sweetbad, 7/22
Veelvuldige sklerose, 11/22
Veiliger swangerskap, 1/8
Vetsug ’n wêreldwye epidemie, 4/8
Wanneer kind koors het, 12/8
Wanvoeding, 2/22
Water, 6/8
Weerstandbiedende kieme, 10/22
GODSDIENS
Boek teen boeke (Katolieke Kerk), 9/8
Galileo se botsing met Kerk, 4/22
God se naam op kasteel (Slowakye), 12/8
“Jaar van die Bybel”, 9/22
“Jehovah is my vertroosting” (Sweedse koning), 6/22
Jehovah se naam op eilande van Stille Oseaan, 10/22
Mite wat bly voortleef (Kersvader), 5/8
JEHOVAH SE GETUIES
Aanwins vir gemeenskap (Koninkryksale), 8/8
Amerikaanse Hooggeregshof en vryheid van spraak, 1/8
Beskrywing van godsdiensgemeenskap (leerlingverslag), 8/22
Chemiese aanleg ontplof (Frankryk), 3/22
‘Eerder aan God gehoorsaam as aan mense’ (kunswerk), 1/8
“Gee God heerlikheid”-streekbyeenkomste, 5/22
Het gekies om God te gehoorsaam (A. Gargallo, Spanje), 3/8
Iets wat geen storm kon wegspoel nie (noodlenigingswerk), 8/8
Liefde in moeilike tye (Nigerië), 2/22
Ná die ontploffings (Ecuador), 9/8
Onvergeetlike ope dae (Mexiko), 12/22
Oorstromings in die Kaukasus, 10/22
Ope dae het harte geraak (Duitsland), 3/8
Opstel het goeie indruk gemaak (leerling), 9/8
Sy het meer bereik as wat sy verwag het (Duitsland), 5/8
JONGMENSE VRA
Aangenome kind, 4/22, 5/22
Afkykery, 1/22
Hoe kan ek ’n tragedie verwerk? 6/22
Moet ek ’n tatoeëermerk kry? 9/22
Musiekvideo’s, 2/22, 3/22
Nie meer in broer of suster se skaduwee? 11/22
Nie meer in ouers se skaduwee? 10/22
Perfeksionis? 7/22, 8/22
Suksesvolle openbare spreker? 12/22
LANDE EN VOLKE
Akan-spreekwoorde (Ghana), 3/22
Amasone—lewensaar vir miljoene, 11/8
Barcelona (Spanje), 7/8
Besoek aan Jerusalem in Quebec, 9/8
Boot van riete! (Titicaca-meer), 1/22
Cenotes (Yucatan-skiereiland, Mexiko), 2/22
“Dit reën nooit in Lima nie?” (Peru), 5/22
Eensame “dame” van Bosporus, 3/8
Eet met jou hande (Ghana), 4/8
Heining wat die weer beïnvloed (Australië), 2/8
Hulle luister na die heelal (Australië), 6/8
Kristalmaanligstrale (grot in Mexiko), 8/22
Langste trolliebusroete (Oekraïne), 3/22
Madrid (Spanje), 6/22
Nairobi- Nasionale Park (Kenia), 6/8
Ondol-huisverhitting (Korea), 8/8
Onvergeetlike reis (Noorweë), 5/22
Oorstromings in die Kaukasus, 10/22
Paniolo’s—cowboys van Hawaii, 4/8
Paracas- Nasionale Reservaat (Peru), 12/8
Pigmeë, 11/8
Piñata (Mexiko), 9/22
Pitch Lake (Trinidad en Tobago), 10/8
Praag (Tsjeggiese Republiek), 11/8
Raaisel van Cahokia (VSA), 3/8
Rivier het agteruitgevloei (Mississippi), 11/22
Sevilla (Spanje), 7/22
St. Petersburg (Rusland), 8/22
Sirië, 2/8
Soutwinning (Frankryk), 2/8
“Steilste straat” (Nieu-Seeland), 5/22
Tahiti en soeke na paradys, 8/8
Tour de France, 7/8
“Trom met ’n duisend gedaantes” (Afrika), 5/8
LEWENSVERHALE
Bevry van kettings van haat (J. Gomez), 1/8
Ek het God se beskouing van bloed aanvaar (J. Aizawa), 12/8
Ek het twee here probeer dien (K. Payne), 7/8
Geestelike dors geles (L. Moussanett), 6/22
Geloof tydens beproewinge in Nazi-Europa (A. Letonja), 2/8
Grondslag vir doelgerigte lewe (E. Pandachuk), 10/22
Hoe ’n besering my lewe verander het (S. Ombeva), 4/22
Kleredrag en persoonsversorging was my struikelblok (E. Brumbaugh), 12/22
Wetenskap was my godsdiens (K. Tanaka), 9/22
MENSEVERHOUDINGS
Afknouery, 8/22
Dwelmmisbruik in gesin, 4/8
Kinderjare, 4/22
Kommunikasie, 9/22
Sleutels tot suksesvolle huwelik, 10/8
“Vroue verdien respek”, 10/8
Wat kinders van ouers nodig het, 12/22
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
Afknouery, 8/22
Belasting te veel? 12/8
Boerderykrisis, 10/8
Dwelmmisbruik in gesin, 4/8
Geweldsmisdade, 7/8
Kan ons ons omgewing red? 11/22
Kinderprostitusie, 2/8
Olie—Sal dit ooit opraak? 11/8
Pornografie, 7/22
Privaatheid, 1/22
Waardes, 6/8
Wanvoeding, 2/22
Weer, 8/8
WETENSKAP
Galileo se botsing met Kerk, 4/22
Hulle luister na die heelal (radioteleskope), 6/8
Miniatuuroor (vlieg), 4/22
Sintuie, 3/8