Saakregister vir die 83ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Benutting van die aarde se energie, 8/8
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8
Damme, 1/22
Doedelsak, 12/8
Elektroniese speletjies—’n Donker kant? 12/22
Geheim agter die borrels (sjampanje), 1/8
Indrukwekkende vaartuie (ysbrekers), 11/22
Kan jy die verskil sien? (klawerbordinstrumente), 11/8
Kougomkouery, 2/22
Landmeting, 6/8
Let op na ontwerp in die natuur, 12/8
Liplees, 10/8
Luister en leer, 4/8
Magna Carta, 12/22
Motorongelukke, 8/22
Parfuum, 2/8
“Rooi goud” (bloedkoraal), 11/22
Sensasiesoekers, 10/8
Sout, 6/8
Sweef saam met die wind (ballonvaart), 3/8
Syfers (numerologie), 9/8
Vasgevang in ’n goue traan (amber), 9/22
Voeg ’n tikkie kleur by (verfwerk), 8/22
Voorstander van oorlog? (Alfred B. Nobel), 5/8
Vuur—vriend en vyand, 9/22
Wat word van die water? 10/8
Winkelsentrums, 5/8
Zeppelins—reuse in die lug, 10/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Argeologie, 10/8
Gebede wat deur God verhoor word, 9/8
Goddelike beskerming, 4/8
Hoe beskou God geweld? 8/8
Kersfees, 12/8
Keur God oorlog goed? 5/8
Migael, die aartsengel, 2/8
Moet Christene vir ander preek? 6/8
Nuwejaarsvieringe, 1/8
Pornografie, 7/8
Skuldgevoelens, 3/8
Swakhede—Sal God dit oorsien? 11/8
DIERE EN PLANTE
Balolo—“kaviaar van die Stille Oseaan”, 9/8
Blaar in die spinnerak! (blaarkrulspinnekop), 7/22
Cochenille—’n baie spesiale insek, 7/8
Dolfyne, 1/8
Drankie van ’n eksotiese plant, 5/8
Geliefde troeteldier of wrede aanvaller? 8/22
Gevriesde druiwe, “vloeibare goud” (yswyn), 3/22
Gouewattel (akasiaboom), 8/22
Gras, 6/8
Guanabana (vrug), 5/22
Kea (voël), 2/8
Kleinbloupikkewyne, 10/22
“Liefdesappel” (tamatie), 7/22
Mabeer se lang slaap, 8/8
Nabootsers word bedreig (papegaai), 7/22
Oes met vlerke (skoenlapper), 7/22
Ogie op die diereryk, 3/22
Oog van ’n arend, 12/22
Ratel (Brittanje), 11/8
Saadbanke, 4/8
Sebra, 1/22
Selakant (vis), 9/8
Sint Petrusvis, 2/22
Sneeuluiperd, 5/8
So lank voor dit blom! (plant Puya raimondii), 3/8
Spinnekop wat hom voordoen as ’n mier, 4/22
Taal in die natuur—dierekommunikasie, 4/8
Tuinmaak op die organiese manier, 3/22
Vanielje, 9/22
Vernuftige jagter (los), 9/8
“Volmaakte lig” (vuurvliegie), 9/22
Volstruiseier, 5/22
Vullisverwydering in die insekwêreld, 5/22
Wanneer eenvoudig nie eenvoudig is nie (wiere), 3/22
Wilde wit beeste (Brittanje), 6/22
Yoeroemi (reusemiervreter), 11/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
Gebalanseerde beskouing van werk, 2/22
Hoe veilig is jy by die werk? 2/22
Onderwysers, 3/8
Ongewone werk (stompherwinning), 12/22
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Beskerm jou gehoor! 5/22
Ek het my ongebore baba verloor, 3/22
Gesonde pret (fietsry), 3/8
Hare, 8/8
Heuning—soet geneser, 3/8
Hoë bloeddruk, 4/8
Hoër liggaamstemperatuur verminder risiko van infeksie, 6/22
“Kangaroe-moedersorg” (vroeggebore babas), 6/8
Lomerige tieners, 7/22
Matte, 4/22
Nageboortelike depressie, 7/22
Sonskyndae lei tot beter nagrus, 3/22
Vigs, 11/8
Voedsame kos, 5/8
GODSDIENS
Die Duiwel—’n Bose werklikheid? 2/22
Dilemma in koloniale Brasilië (slawehandel), 9/8
Gebede om vrede, 10/22
“Gedenkteken vir die Duiwel” (Spanje), 7/8
“Persoonlike godsdiens”, 4/22
Toevlug vir Bybeldrukwerk (België), 9/8
Verdraagsame koninkryk (Transsilvanië), 6/22
Vía Crucis-fees (Mexiko), 8/8
JEHOVAH SE GETUIES
Griekeland steun godsdiensregte, 2/22
Inisiatief is beloon (skoolmeisie), 5/8
Maraton-noodlenigingspoging (Texas, VSA), 11/22
Sy het goed gebruik gemaak van die Ontwaak! 9/8
Televisiedebat (Georgië), 7/22
Tiener wat trots is op sy godsdiens, 1/8
Vervolging in Georgië, 1/22
“Ywerige Koninkryksverkondigers”-streekbyeenkomste, 6/8
JONGMENSE VRA
Die okkulte—Is dit gevaarlik? 1/22
Het ek ’n selfoon nodig? 10/22
Hoe kan ek vir my skoolmaats getuig? 2/22, 3/22
Hoe om aantreklik te wees, 7/22
Kosmetiese chirurgie, 8/22
Portuurdruk, 11/22, 12/22
Waarom het my ouer my nie lief nie? 9/22
Woonstelmaats, 4/22, 5/22, 6/22
LANDE EN VOLKE
Abrolhos (Brasiliaanse eilandgroep), 12/22
Albastersnywerk (Italië), 10/22
Crazy Horse-monument (VSA), 11/8
“Gedenkteken vir die Duiwel” (Spanje), 7/8
Getye van Evripos (Griekeland), 9/22
Gevangene-era (Australië), 4/22
Godsdiensdilemma in koloniale Brasilië (slawehandel), 9/8
Grasorkeste (Salomon-eilande), 1/8
Groot Artesiese Bekken (Australië), 2/8
Groot Ierse Hongersnood, 10/8
Hawaise luau, 6/8
Hawe van Pêrels (Australië), 4/8
Hoë geboue in Asië, 6/22
Indiese spoorwegstelsel, 7/8
Jangadas—Brasilië se seilbote, 3/8
Klereslaners (Mali), 9/22
Masai—’n unieke en kleurvolle volk, 2/22
Mediterreense natuurreservaat (Spanje), 5/22
Navigasie met behulp van die sterre (Polinesiërs), 8/8
Olympic- Nasionale Park (VSA), 1/8
Ons oorleef ’n lawastroom (Kongo [Kinshasa]), 11/8
Rotsgraverings van Val Camonica (Italië), 4/22
Skatte van Oaxaca (Mexiko), 6/22
Skryf in Hankoel (Korea), 5/8
Stad van swart goud (Brasilië), 5/8
Tienmiljoen boeke in ’n glashuis (Frankryk), 9/8
Toevlug vir Bybeldrukwerk (België), 9/8
Vía Crucis-fees (Mexiko), 8/8
Wêreld se langste padtonnel (Noorweë), 7/8
LEWENSVERHALE
Geloof tydens beproewinge in Slowakye (J. Bali), 12/22
Hoop het ondanks beproewinge sterk gebly (A. Hanák), 4/22
My droom is bewaarheid (A. Žitníkowá), 2/22
Unieke reünie (D. Sheets, M. Ruge), 10/22
Van dodelike sending tot vreedsame weg (T. Niwa), 12/8
Van politieke aktivis tot neutrale Christen (L. Šmejkal), 6/22
MENSEVERHOUDINGS
Enkelouergesinne, 10/8
Huwelik ’n permanente verbintenis, 2/8
Moeders, 4/8
Troudag, 2/8
Vertroosting vir dié wat treur, 5/8
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
Biologiese wapens, 9/22
Dag toe die Tweelingtorings geval het, 1/8
Dobbelary, 7/22
Enkelouergesinne, 10/8
Era van woede, 2/8
Globalisasie, 5/22
Is dit nog veilig om te vlieg? 12/8
Is wêreldvrede net ’n droom? 5/8
Kindersport—geweld, 12/8
Leer uit die verlede, 8/8
Oorlewendes van aardbewings, 3/22
Polisie—Waarom het ons hulle nodig? 7/8
Slawerny, 6/22
Toerisme—’n wêreldwye bedryf, 2/8
Vlugtelinge, 1/22
Vullis, 8/22
Wanneer klein foute lei tot rampe, 10/22
WETENSKAP
Donker in die middel van die dag (sonsverduistering), 8/22
Kan wetenskap en godsdiens versoen word? 6/8
Ontdekking in die oog, 11/22
Stamselle, 11/22