Blokkiesraaisel
Dwars
1. Sekuriteitsmaatreël in antieke stede (1 Konings 4:13)
8. Hy was ’n poortwagter (Nehemia 11:19)
9. Iemand wat straf toedien [meervoud] (Romeine 13:4)
11. Een-en-dertigste boek van die Hebreeuse Geskrifte
14. Horingagtige plaatjies op ’n mens se vingers en tone [enkelvoud] (Deuteronomium 21:12)
15. Sonder hare (Levitikus 13:41, 42)
19. Bedroef (Jesaja 66:10)
20. Aäron se vrou (Exodus 6:22)
22. Die profeet Jesaja se pa (Jesaja 1:1)
24. Siervoëls wat deur Salomo ingevoer is (2 Kronieke 9:21)
25. Dawid se tweede seun (2 Samuel 3:3)
27. Terugkoop (Rut 4:7)
28. As ’n mens daarop kners, is dit ’n teken van woede (Handelinge 7:54)
29. Manna het so gelyk (Exodus 16:31)
Af
2. ’n Gebied in die omgewing van Babilon (Jeremia 50:21)
3. Nahor se byvrou (Genesis 22:23, 24)
4. ’n Pond van hierdie welriekende olie was in Jesus se dag ongeveer een jaar se loon werd (Johannes 12:3-5)
5. Samuel se pa (1 Samuel 1:1)
6. Plek waar valse aanbidding beoefen word [meervoud] (1 Korintiërs 8:10)
7. Simson het duisend Fili-styne daarmee dood-geslaan (Rigters 15:15)
10. Sondes wat vergewe is, word hiermee vergelyk (Jesaja 1:18)
12. Iets wat pyn veroorsaak (1 Korintiërs 15:55)
13. Moses se skoonpa (Exodus 3:1)
15. Dié plek se naam beteken “huilers” (Rigters 2:1, 5)
16. Waaruit kuikens uitgebroei word (Job 39:17)
17. Sy seun het in opstand gekom teen Dawid (2 Samuel 20:6, 7)
18. Waar die skrywer sy inkpot dra (Esegiël 9:2)
21. ’n Wond of skade (Daniël 3:25)
22. Seun van Dawid wat sy vader probeer opvolg het (1 Konings 1:9, 10)
23. ’n Vroulike skaap of bok (Levitikus 3:6)
25. Wanneer iets voltooi is (Openbaring 11:7)
26. Sy word onthou vir haar gasvryheid teenoor Paulus en sy metgeselle (Handelinge 16:14)
Oplossing op bladsy 27
Oplossing dwars
1. KOPERGRENDELS
8. AKKUB
9. WREKERS
11. OBADJA
14. NAEL
15. BLES
19. TREURIG
20. ELISEBA
22. AMOS
24. POUE
25. KILEAB
27. LOSSING
28. TANDE
29. KOLJANDERSAAD
Oplossing af
2. PEKOD
3. REUMA
4. NARDUS
5. ELKANA
6. AFGODSTEMPELS
7. ESELSKAKEBEEN
10. WOL
12. ANGEL
13. JETRO
15. BOGIM
16. EIERS
17. BIGRI
18. HEUPE
21. LETSEL
22. ADONIA
23. OOI
25. KLAAR
26. LIDIA