Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 3/8 bl. 32
  • Was 1914 die begin van die 20ste eeu?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Was 1914 die begin van die 20ste eeu?
  • Ontwaak!—1999
Ontwaak!—1999
g99 3/8 bl. 32

Was 1914 die begin van die 20ste eeu?

“Die 19de eeu—gedefinieer as ’n reeks opvattings, veronderstellings, gesindhede en sedes—het nie op 1 Jan. 1901 geëindig nie”, het die rubriekskrywer Charley Reese geskryf. “Dit het in 1914 geëindig. Dit is ook toe dat die 20ste eeu, volgens dieselfde definisie, begin het.”

Reese het verduidelik: “Feitlik al die konflikte waaroor ons al ons lewe lank besorg is, het uit daardie [Eerste Wêreld]oorlog gespruit. . . . Dit het die 19de-eeuse optimisme vernietig en die 20ste-eeuse weergawes van hedonisme, sinisme, onrus, angs en nihilisme laat ontstaan.”

Dit is ongetwyfeld so dat 1914 ’n betekenisvolle jaar in die geskiedenis was. Die brosjure met 32 bladsye Wat is die doel van die lewe? Hoe kan jy dit vind? bespreek juis hierdie saak. Jy kan die brosjure ontvang deur die bygaande koepon in te vul en na die adres op die koepon te stuur of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif.

□ Stuur vir my meer inligting oor hoe ek ’n eksemplaar kan ontvang van die brosjure Wat is die doel van die lewe? Hoe kan jy dit vind?

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel