Bladsy twee
Sal alle mense mekaar ooit liefhê? 3-11
Hoe kan mense wat gehaat het, leer om diegene lief te hê wat hulle gehaat het? Lees hoe miljoene juis dit gedoen het en watter geluk dit vir hulle meegebring het.
Kartografie—’n sleutel tot kennis van die wêreld 16
Leer wat by kartografie betrokke is en waarom dit nie net ’n wetenskap is nie maar ook ’n kunsvorm.
‘Ons lewe nie langer vir onsself nie’ 20
Gedurende die afgelope 40 jaar het hierdie egpaar in vier Afrikalande en in Iran gedien. Lees hulle opwindende verhaal.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Mountain High Maps® Copyright © 1997 Digital Wisdom, Inc.