Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 5/8 bl. 2
  • Bladsy twee

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bladsy twee
  • Ontwaak!—1998
  • Onderhofies
  • Kan ons reënwoude gered word? 3-13
  • My lang reis om die lewe en dood in Kambodja te ontvlug 16
  • Hoe betekenisvol is die jaar 2000? 20
Ontwaak!—1998
g98 5/8 bl. 2

Bladsy twee

Kan ons reënwoude gered word? 3-13

Die reënwoude van die wêreld, ’n brose en noodsaaklike hulpbron, word geplunder. Baie beskou dit as ’n bedreiging vir die aarde se ekologie en vir die mensdom se voortbestaan. Is daar ’n oplossing?

My lang reis om die lewe en dood in Kambodja te ontvlug 16

Wathana Meas was ’n Boeddhistiese monnik en later ’n offisier in die Kambodjaanse leër. Sy verhaal is ’n boeiende oorlewingswerftog.

Hoe betekenisvol is die jaar 2000? 20

Wys die Bybel na die jaar 2000? Moet Christene oor daardie jaartal besorg wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel