Bladsy twee
Vroue Wat hou die toekoms vir hulle in? 3-14
Vroue was al dikwels slagoffers van diskriminasie en geweld. Maar daar gaan binnekort ’n dramatiese verandering in hulle lewe plaasvind.
Die dolfyn op ons drumpel 16
’n Kykie na ’n buitengewone seedier.
Bestaan daar werklik demone? 18
Is daar so iets soos demone? Wat sê die Bybel?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
VOORBLADFOTO’S: Links bo en regs onder: Godo-Foto
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Met vergunning van dr. Tony Preen