Bladsy twee
’n Wêreld sonder misdaad—Wanneer? 3-9
Miljoene wat vandag leef, is daarvan oortuig dat ’n wêreld sonder misdaad moontlik is. Hoe kan jy dit beleef?
Aangemoedig deur my gesin se lojaliteit aan God 12
Die jong Horst se vader en suster het tydens die Tweede Wêreldoorlog in Duitse tronke gesterf. Hoe het dit sy lewe geraak?
Die Russiese pers prys Jehovah se Getuies 18
Lees wat koerantberigte oor die toewyding van die Russiese takfasiliteite van Jehovah se Getuies verlede jaar gesê het.