Saakregister vir die 76ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Babavervoer, 12/8
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 10/8, 12/8
Bybel in die omgangstaal, 2/22
Filatelie (Versameling van seëls), 1/8
Glas, 11/22
Iditarod (Sleehondwedren), 10/8
Is hierdie speletjie vir jou? (Rekenaarspeletjies), 5/8
Is jou huis bestand teen aardbewings?, 6/8
Jou motor—Veilig of gevaarlik?, 6/8
Kaarte—nuttige denkbeeldige lyne, 3/8
Kaarte wat in jou behoeftes voorsien, 9/8
Kaptein James Cook, 3/22
Katakombes, 8/8
Kristalpaleise van die see (Ysberge), 12/8
Matresjka—Wat ’n pop!, 4/22
Mode—antieke Griekse styl, 3/8
Natuur se trane (Dou), 5/22
Rys—Rou of gekook?, 1/22
Slag van Maraton, 5/8
Uitstellery—dief van tyd, 4/8
Valentynsdag, 2/8
Veilige verkenning onder die golwe, 5/8
Verveeldheid, 1/22
Vullisprobleem opgelos—met kompos, 10/22
Waarom met hout bou?, 10/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Egbreuk—Moet dit vergewe word of nie?, 8/8
God se standaarde te moeilik?, 10/8
Is mededinging in sport verkeerd?, 12/8
Jou rol in jou gebede, 9/8
Maak dit saak wat jy glo?, 7/8
Ongetroude lewe, 2/8
Sin van die lewe, 5/8
Skep God behae daarin om ons te sien ly?, 3/8
Vergewe en vergeet—Hoe is dit moontlik?, 6/8
Wie gaan hemel toe?, 1/8
DIERE EN PLANTE
Afrika se “boom van die lewe” (Baobab), 3/22
Australië se papegaaie, 3/8
By versus rekenaar, 2/8
Eenoor-hottentotsgot, 4/8
Europese bosuil by Muur van Hadrianus, 11/8
Grootste kasjoeboom, 8/22
Het jy al ’n buidelwolf gesien?, 6/22
Klapperneutkrap, 5/8
Krokodil, 3/22
Landpadda of waterpadda—die verskil, 7/8
Luiperd, 4/8
Molle, 2/22
Orgideë in Europa, 1/22
Perlemoenvlinder, 3/8
Pynappel, 10/8
Raaisels van migrasie, 9/22
Renoster, 8/8
Rotslang, 11/22
Skrophoender, 1/22
Termiet—Vriend of vyand?, 5/22
Waterbuffel—getrou en nuttig, 7/22
Waterkultuur, 5/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
Betaal dit om skuld te maak?, 6/8
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
‘Dankie dat Ma my huis toe gebring het’ (Ongelukslagoffer), 7/8
Dokters het geleer uit my noue ontkoming, 12/22
Drinkwater, 9/8
Geniet drawwery, 3/22
Gordelroos, 4/22
Kan jy van ’n gebroke hart sterf?, 10/22
Kanada se “besmette bloed”-ondersoek, 6/8
Loop op sand, 3/8
Menopouse, 2/22
Miljoene word doodgemaak om miljoene te maak (Rookgewoonte), 5/22
Oseaanapteek, 9/22
Outisme, 2/8
Premenstruele sindroom, 8/8
Rivierblindheid, 10/8
Slegte asem, 7/8
Tourette-sindroom, 12/22
Uitbranding, 1/8
Voedsel werklik voedsaam?, 3/8
Voedselverspreide siektes, 11/22
Waar vigs pandemies is, 7/22
Waarom is die lewe so kort?, 10/22
Waarom jou liggaam slaap nodig het, 6/8
Wanneer daar nie meer siekte is nie, 4/8
Wat ons by Andrew geleer het (Down-sindroom), 12/8
Wêreldwye gesondheidsituasie, 4/8
GODSDIENS
Al ooit gewonder? (Vasvra oor ware godsdiens), 5/8
Gebede om vrede en herinneringe aan oorlog, 12/22
Geen deel van die wêreld?, 1/8
Geestelikes probeer tot jongmense deurdring, 5/22
Mormoonse kerk, 11/8
Oorsprong van Kersfees, 12/8
Op soek na die grootste Kunstenaar, 11/8
Ordening van vroue, 7/22
Sal hulle van huis tot huis preek?, 2/22
Valse voorspellings of ware profesieë, 6/22
Was daar ’n aardwye vloed?, 6/8
Wêreldraad van Kerke, 3/22
Wie sal die evangelie in Brittanje verkondig?, 1/22
JEHOVAH SE GETUIES
Dissipline was my behoud (S. Burke), 8/22
Eerste in Mali, 12/22
Gesin wat my waarlik liefgehad het (U. Udoh), 7/22
Hoe ek by God se sorg baat gevind het (C. Jones), 6/22
Hooggeregshof van Noorweë handhaaf godsdiensregte, 11/22
Joshua se geloof (Bloed), 1/22
Kanada se Hooggeregshof versterk die regte van ouers, 11/8
Koeël het my lewe verander (G. Williams), 10/22
Lektuur word waardeer in voormalige Sowjetunie, 6/8
Meer as 40 jaar onder Kommunistiese beperkings (J. Hálová), 4/22
My haat het in liefde verander (L. Wurm), 1/8
My lang, moeilike stryd om ware geloof te vind (K. Malone), 9/22
“Nou is dit net Mia en Jehovah” (Bloed), 2/22
Oorwinning vir die minderheid (Japan), 10/8
Seminare om verhoudinge tussen dokters en Getuies te verbeter, 3/22
Slagting—Wie het hulle daarteen uitgespreek?, 8/22
Suksesvolle soeke na betekenis van die lewe (H. Dies), 5/22
Sy het baie lewens geraak (K. Roberson), 6/22
Tydskrifte wat praktiese vertroosting bied, 1/8
JONGMENSE VRA
Aborsie die oplossing?, 3/8
Homoseksualiteit, 2/8, 2/22, 3/22
Klerekas verbeter, 1/22
Lewe regkry, 1/8
Ouer wat te kort skiet, 5/22
Rockkonserte, 12/22
Seksuele teistering, 8/22
Selfverdediging leer?, 9/22
Steel—Waarom nie?, 6/22
Te jonk getroud, 4/22
Vriend van God, 7/22, 11/22
Waarom trou almal?, 10/22
LANDE EN VOLKE
Afrikaskool, 9/22
Besoek aan Omdoerman se kameelmark (Soedan), 6/8
Betekenis agter die masker (Afrika), 8/8
Costa Rica—groot verskeidenheid, 7/8
Hoela—dans van Hawaii, 12/8
Hongarye se wingerde, 9/8
Japan se skielike ramp (Kobe-aardbewing), 8/22
Van bottels tot krale (Nigerië), 11/8
Vroue van Indië, 7/22
Waar arende invlieg vir visetes (Alaska), 11/22
Zanzibar—“Spesery-eiland”, 2/22
MENSEVERHOUDINGS
Enkelouergesinne, 10/8
Gesprekvoering is ’n kuns, 4/8
Vermiste kinders, 2/8
Waardeer jy grootouers?, 7/8
Wat beteken dit om oud te wees?, 6/22
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
1945-1995, 9/8
Arm nasies word vullishope, 11/22
Dobbelary—Al hoe meer raak verslaaf, 9/22
Drinkwater, 9/8
Is hierdie die laaste dae?, 4/22
Kettings en trane van slawerny, 6/8
Nie meer ’n geheim nie (Brief oor Amerikaanse Burgeroorlog), 5/8
Sal die mens ooit teen rampe opgewasse wees?, 7/22
Sal ryk nasies altyd die armes uitbuit?, 11/22
Skole in ’n krisis, 12/22
Slagting—Wie het hulle daarteen uitgespreek?, 8/22
Vermiste kinders, 2/8
Wêreldwye gesondheidsituasie, 4/8
WETENSKAP
Alpynse Ysman, 5/8
Benutting van windkrag, 10/22
Hubble-ruimteteleskoop, 9/8
Menslike genetika, 3/22
Sonsverduistering, 3/8
Teorie wat die wêreld geskud het (Evolusie), 8/8
Vlieënde rotse, 12/8
Waarom so diep boor?, 5/8
Wetenskapsfiksie, 12/8