Inhoudsopgawe
22 April, 1995
Is hierdie die laaste dae?
Dui die Bybel, wat met ’n padkaart vergelyk kan word, aan waar ons is? Lewe ons in die laaste dae? Indien wel, wat lê voor? Wat moet ons doen?
32 ’n Toets wat op die Ontwaak! gebaseer is
Gordelroos—Hoe om die pyn die hoof te bied 12
Wat is gordelroos? Hoeveel mense kry dit? Wat veroorsaak die siekte? Wat kan verligting bring?
Meer as 40 jaar onder Kommunistiese beperkings 18
Baie van Jehovah se Getuies in Oos-Europa het meer as 40 jaar onder beperkings gelewe. Lees die boeiende ondervinding van ’n Tsjeggiese Getuie.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
COVER: Clockwise from upper left, Fighter jets: USAF photo; Flame of fire: Tina Gerson/Los Angeles Daily News; Bomber jet: Courtesy of the Ministry of Defense, London; Soldier: U.S. National Archives photo (see also pages 2, 7); PAGE TWO: Nuclear explosion: U.S. National Archives photo (see also page 7); Starving child: Mark Peters/Sipa Press (see also page 8)