Inhoudsopgawe
22 September, 1994
Die lokkrag van SATANISME
Pasop! Hulle god is ʼn brullende leeu wat altyd op soek is na nog slagoffers om te verslind.
3 Die opkoms en val van Satanisme
4 Die jeug van vandag—’n Maklike prooi vir Satanisme?
6 Satanisme se handlangers—dwelms en heavy metal-musiek
20 ’n Groot droom is bewaarheid!
22 Radiale keratotomie—Wat is dit?
31 ‘Pessiektes op verskillende plekke’
32 Die oplossing vir rasseprobleme
Die meeste jongmense glo in God maar huiwer om oor hom te praat. Waarom?
Australia se veldblomskouspel 16
Een van die wêreld se pragtigste vertonings van natuurlike plantegroei
[Foto-erkenning op bladsy 2]
By Courtesy of West Australian Tourist Commission