Inhoudsopgawe
22 Februarie, 1994
Ongeletterdheid kan oorkom word
Meer as ʼn kwart van die wêreld se volwassenebevolking kan nie lees of skryf nie. Waarom is soveel mense ongeletterd, en wat kan gedoen word om hierdie wêreldomvattende probleem reg te stel?
3 Ongeletterdheid—’n wêreldwye probleem
4 Mense word gehelp om te lees
7 Geletterdheid onder God se volk
14 ’n Walvis? ’n Dolfyn?—Nee, dit is ’n wolfyn!
24 Verslaggewer in Kiëf prys die Getuies
31 Dwelms, spiritisme en die Bybel
32 “Hulle het my twyfelgedagtes uit die weg geruim”
Dit sluit Londen, Zürich, Hongkong en die stad New York in. Wat in hierdie stede gebeur, raak die res van die wêreld.
Die Australiese inboorlinge—ʼn unieke volk 16
Waarvandaan het hulle gekom? Hoe het hulle gelewe? Watter vooruitsigte het hulle nou vir die toekoms?