Inhoudsopgawe
22 September 1993
Eensaamheid—Wat jy daaromtrent kan doen
Dit is ’n probleem wat jy vir jouself moet oplos. Daar is verskeie oplossings. Een van hulle sal jou beslis help om jou stryd teen eensaamheid te wen.
3 Eensaamheid—die verborge foltering
6 Eensaamheid—Is jy vasbeslote om daarteen te stry en dit te bowe te kom?
20 Wêreldregering—Is die Verenigde Nasies die antwoord?
24 Geheimsinnige Ruiters Van Die Hemelse Winde
31 Vreemde en skrikwekkende gebeure onder die osoongat
32 Hulp vir mense wat in nood verkeer
Moedersmelk bly maardie beste 12
Die beste kos—dit beveg siektes, is maklik bekombaar en dit kos niks.
“O Jehovah, laat my dogtertjie tog getrou bly!” 15
Hoe ’n moeder se gebed vir haar dogter beantwoord is.