Inhoudsopgawe
8 September 1993
Die Christendom—Waarop stuurditaf?
Gedurende onlangse dekades het die Christendom se kerke hulle invloed en kuddes verloor. Dit is veral in Europa die geval waar daar baie leë kerke is. Beteken hierdie afname in godsdienstigheid dat die Christelike godsdiens tot ’n fossielgodsdiens gedoem is?
3 ’n Veranderende kerk in Frankryk
7 Die kerk—veranderinge en verwarring
8 Sal ’n nuwe kategismus die keerpunt wees?
10 Godsdienskrisis in Nederland
20 Waarom ek die priesteramp vir ’n beter bediening verlaat het
25 Hulle verskuif na Puerto Rico
31 “Leer die les van verdraagsaamheid”
32 ‘Ek het nog nooit een van Jehovah se Getuies ontmoet van wie ek nie gehou het nie’
Hoe kan ek voorkom dat ek vigs opdoen? 13
Vigs is nou een van die seksueel oordraagbare siektes wat jongmense wêreldwyd teister. Wat is die doeltreffendste manier waarop die verspreiding van vigs gekeer kan word?
Jehovah se Getuies in Nigerië het hulle onderrigtingsprogram ’n stappie verder gevoer deur ’n nuwe skool van spesiale opleiding te stig.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Cover and above: left, T. B. G. /TSCHAEN/WITT/Sipa Press; right, UK PRESS/Gamma Liaison