Inhoudsopgawe
8 Desember 1992
Watter soort toekoms vir die kinders?
Daar sterf elke dag duisende kinders aan siektes of weens ondervoeding. Watter hoop is daar dat meer kinders in die toekoms ’n gelukkige, veilige lewe sal kan lei?
3 Vasbeslote om die kinders te help
8 ’n Rooskleurige toekoms vir kinders
13 Brandhout—Is die toekoms besig om in rook op te gaan?
21 Kyk na die plekke wat ons ’n tuiste noem
Orgideë betower mense al lank. Hierdie artikel beskou hierdie pragtige skepping van naderby.
Per spoor na die kruin van Europa 24
Dit was ’n reusetaak om ’n spoorlyn na een van die hoogste berge in Switserland te bou.
Hoe is dit gedoen?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Photo: Courtesy of Jardinería Juan Bourguignon, Madrid, Spain