Inhoudsopgawe
22 September 1992
Jou kinders—Doen wat die beste vir hulle is
Die belangrikste jare om jou kinders te onderrig, is wanneer hulle een tot vyf jaar oud is. Dan absorbeer hulle verstand inligting soos ’n spons. Dit is wanneer jy hulle sedelike beginsels kan inskerp sodat hulle besmetting deur ’n onsedelike omgewing sal kan weerstaan.
3 Die wordingsjare—Wanneer jou beste die nodigste is
6 Die wordingsjare—Wat jy nou saai, sal jy later maai
11 Jehovah se Getuies ‘word aan plaaslike geregshowe oorgelewer’
17 My brandende begeerte om God te dien
22 Die kapibara—Skeppingsfout of skeppingswonder?
31 Die voorkoming van wreedheid teenoor kinders, 1882
Hoe opreg is jou gebede? Het jy ’n intieme verhouding met God? ’n Mens se gesindheid en gedrag kan verhinder dat jou gebede verhoor word.
Verskillende redes gee tot trane aanleiding en hulle is nuttig vir verskillende dinge. Hulle chemiese inhoud verskil ook.