Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 9/8 bl. 32
  • Is daar ’n oplossing?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is daar ’n oplossing?
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 9/8 bl. 32

Is daar ’n oplossing?

Die mens se onversadigbare weetgierigheid dryf hom daartoe om energie, geld, materiaal en selfs lewens te offer in sy soektog na kennis van die heelal. Terwyl interplanetêre reise party mense boei, is die uitdaging vir ander die aarde self. Misdaad, geweld en oorlog eis elke dag lewens. Die mens verniel die aarde en skep ’n ekologiese wanbalans met sy besoedeling en kommersiële uitbuiting van sy beperkte hulpbronne. Die aarde se “longe”, sy woude, word uitgedun. Die aarde se water word vergiftig en vermors. Is daar ’n uitvoerbare oplossing vir hierdie probleme? Die Ontwaak! is daaraan gewy om jou aandag te vestig op God se oplossing soos dit in die Bybel uiteengesit word. As jy meer van hierdie tydskrif wil weet, kan jy met Jehovah se Getuies in jou omgewing in aanraking kom of aan die naaste adres op bladsy 5 skryf.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel