Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 1/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 1/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Januarie 1992

Geldsorge—Sal dit ooit ophou?

“Geld is ’n sonderlike ding”, het ekonomis Galbraith geskryf. “Dit staan op een lyn met liefde as die mens se grootste bron van vreugde. En dit staan op een lyn met die dood as sy grootste bron van kommer.” Die teenswoordige wêreldekonomiestelsel gaan gepaard met risiko’s, sorge en angs. Ons inleidende artikels is Deel 1 in ’n reeks van ses wat oor die volgende drie maande die geskiedenis van wêreldhandel en die rol van geld in die mens se ontwikkeling sal bespreek.

3 In die greep van geldsorge

5 Waarom moet ons die handelswêreld ondersoek?

6 Die kern van geldsorge

14 Norfolk-eiland—van strafkolonie tot toeristeparadys

18 Jongmense vra . . .

Sê nou my ouers ondersteun my nie in my godsdiens nie?

21 ’n Chileense drama laat Christelike liefde gedy

23 Wasji—Japan se antieke handgemaakte papier

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Hemingway en die Fascistiese saluut

32 Toe drome van vrede aan skerwe gespat het

Ons het ’n moordenaar se bom oorleef 9

Venynige haat het iemand daartoe gedryf om ’n Koninkryksaal in Australië op te blaas. Twee oorlewendes vertel hulle verhaal.

Trou of saamlewe—Watter een? 26

Miljoene verkies dit vandag om saam te woon sonder om te trou. Wat is die Bybel se beskouing hieroor?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

With kind permission of the Kunsthistorisches Museum, Vienna

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel