Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 12/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 12/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Desember 1991

Liefhebbers van godvrugtige vryheid juig in Oos-Europa

Dit is verblydend dat godsdiensvryheid nou floreer! Lees oor vreugdevolle byeenkomste, waarvan sommige in die Sowjetunie self gehou is, waar honderdduisende Christene in aanbidding byeengekom het.

3 Hulle het gejuig in Oos-Europa

4 Dramatiese groei

8 Verbaas oor wat hulle gesien het

25 Jongmense vra . . .

Hoe kan ek my vir die arbeidswêreld voorberei?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Saakregister vir die 53ste jaargang van Ontwaak!

Kersfeeswaarhede of -mites? 18

Is Jesus op 25 Desember gebore? Kom die gee van geskenke tydens Kersfees ooreen met die gee van geskenke aan die kind Jesus? Het ‘wyse manne’ Jesus besoek toe hy in ’n krip was?

Die droom van Europese eenheid 20

Sal Europese eenheid en mettertyd wêreldeenheid ooit bereik word? Vind uit waarom ons gegronde verwagtinge vir ’n beter toekoms kan hê.

[Foto-erkennings op bladsy 2]

Voorbladfoto: Byeenkoms in Kiëf, Sowjetunie

Bladsy 2, boonste foto: Byeenkoms in Praag, Tsjeggo-Slowakye

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel