Saakregister vir die 53ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Afluistery (koordlose telefone), 12/8
‘As ek maar so kon speel!’ 9/8
Betaal dit om eerlik te wees? 10/22
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8
Gebrandskilderde glas, 3/8
Ghitaar, 5/8
Herinneringe—Deur net ’n knoppie te druk! 7/8
Hoe ons klere was, 1/22
‘Hulle word nie meer soos vroeër gemaak nie’, 9/8
Krieket of bofbal, 11/8
Loterykoors, 5/8
Lugversorging, 6/22
Mikrofilm, 2/8
“Nie my skuld nie!” 1/22
Parfuums, 10/8
Private vliegtuie, 3/8
Rommel, 8/8
Slegte gewoontes, 4/8
Sport—Watter plek? 8/22
Stryd om lewensruimte! 4/22
Twintigste-eeuse faks, 1/22
1492—Nie net ’n ontdekking nie, 5/8
Verander wat jy is? 7/8
Verruim jou horison deur te lees, 7/22
Voorkom brande in die huis, 8/8
Wonder van wol, 9/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Aanneming—Vereiste vir Christene? 8/8
Alkohol, 11/8
Dood van ’n kind, 2/8, 3/8
Hantering van slange, 4/8
Kersfees nie vir Christene nie, 12/8
Poligamie, 5/8
Pornografie, 9/8
Selfverdediging, 7/8
Skeppingsdae, 6/8
Waarom die Bybel bestudeer? 10/8
DIERE EN PLANTE
Aapwysheid, 10/8
Albatros, 5/8
Australië se dingo, 10/8
Gemsbok, 4/22
Koala, 12/8
Koedoe, 2/22
Mossie—Vriend of vyand? 10/22
Samestelling van ’n skulp, 9/22
Sangvoëls, 5/22
Trekvoëls, 7/22
Vis vir wie niemand lief is nie (haai), 11/8
Vreeslose slangvanger (muishond), 3/8
Wanneer mens en dier in vrede lewe, 4/8
Ysbeer, 5/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
As jy jou werk verloor, 8/8
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Alopesie (haarverlies), 4/22
Asbesverhaal, 3/22
Baanbrekerswerk in bloedlose chirurgie, 11/22
Bloedoortappings en portuurdwang, 1/8
Bybel het siekte beveg voor die wetenskap dit beveg het, 11/22
Cholera-epidemie (Wes-Afrika), 5/22
“Eetversteurings”—Lesers reageer, 8/8
Estrogeenvervangingsterapie, 9/22
Hoe dokters hulle teen vigs beskerm, 6/22
Hoë prys van toornigheid, 7/22
Hospitale, 3/8
Hulp vir die sterwendes, 10/22
Kindermolestering, 10/8
Kleurblindheid, 2/22
Koffiedilemma, 4/22
“Moet nooit moed opgee nie”, 8/22
“Moet nooit sê dis onmoontlik nie!” (bloed), 9/22
Moordenaar word vasgevat (pokkies), 3/22
Narkolepsie—die slaapsiekte, 4/8
Radon—’n Gevaar in jou huis? 10/22
Slaan ag op die liggaam se waarskuwings, 10/8
Uit die kake (TMG-sindroom), 6/22
“Vanaand sal jy dood wees” (bloed), 8/22
Versorging van terminale pasiënte, 10/22
Vigs—tragiesste slagoffers, 7/22
Vigs—valse gevoel van veiligheid, 2/22
Waarom doen hulle dit dan? (rook), 5/8
GODSDIENS
Bybel het siekte beveg voor die wetenskap dit beveg het, 11/22
Christene en Jode—Kan die breuk geheel word? 6/22 Het die Bybel by Babiloniese skeppingsverhale geleen? 6/8
Kan die kerke verenig? 2/22
Katolieke pelgrimsreis (Spanje), 5/8
Kersfeeswaarhede of -mites? 12/22
Messiaanse hoop, 6/22
Mexiko se verlede beïnvloed vandag sy godsdiens, 10/22
Oos-Europa—’n Godsdiensoplewing? 1/8
Sterf die siel? 4/22
Wêreldraad van Kerke, 10/22
JEHOVAH SE GETUIES
Afgaanse weeskinders sien plaas, 7/8
“As jy iets onnosels aanvang” (L. Davenport), 11/22
Baanbrekerswerk in bloedlose chirurgie, 11/22
Briewe van waardering, 6/8, 6/22, 7/22
Bybelverhale-boek, 2/22
Ek was ’n inbreker van beroep (T. McDaniel), 9/8
Geloof versit berge (Argentinië), 7/8
“Geweldige morele krag”, 3/8
Goeie nuus in baie tale, 5/22
“Grootste geskenk”, 8/8
Internasionale konstruksie, 8/22
Invalide tot bedrywige lower van God (P. Martínez), 10/22
“Julle móét dit eenvoudig doen” (Internasionale vrywilligers), 4/22
Krag van die waarheid om te rehabiliteer (R. Pryor), 7/22
Laat vaar ’n lewe van geweld, 8/8
Loof Jehovah in ’n verenigde koor (Suid-Afrika), 11/22
Ons het Indië ons tuiste gemaak (T. Lachmuth), 2/22
Oos-Europa, 1/8, 12/22
Reaksie op Die mensdom se soeke na God, 7/8
“Sending was selfmoord” (Y. Aono), 1/22
Sowjetunie, 1/8, 12/22
Spaanse flamenco was ons lewe (F. en Y. Arroyo), 7/8
‘Sy oë, my voete’ (J. Escobar; A. Duran), 6/22
Volksgeskiedenisdag (VSA), 12/8
JONGMENSE VRA
Bende-aanval, 7/22
By die skoolspan aansluit? 6/22
By ’n bende aansluit? 6/8
Christelike vergaderinge, 7/8
Dobbel, 11/8
Flirtasies, 5/8, 12/8
Godsdienstig verdeelde huis, 1/22
Kinders oppas, 2/22, 3/8
My enkelouer help? 3/22
Nagklubs, 2/8
Ouers regeer my lewe, 4/22
Rook, 8/8, 8/22
Stokperdjies, 11/22
Voltooi wat ek aanpak? 9/8
Voorbeeld vir jonger broers en susters, 4/8
Voorbereiding vir die arbeidswêreld, 12/22
Waarom pas ek nie in nie? 10/22
Wat is verkeerd met sarkasme? 9/22
Wat kan ek doen sodat hy/sy my sal uitlos? 5/22, 10/8
Werk terwyl op skool? 1/8
LANDE EN VOLKE
Aand saam met Japannese gesin, 4/22
Blomme in Japan, 5/22
Colosseum (eertydse Rome), 4/8
Dag in my lewe (Hongkong), 11/8
Daikoe San bou ’n droomhuis, 10/22
Elegante kimono (Japan), 2/8
Filippi—plek van fonteine (Griekeland), 3/22
Finse gasvryheid, 2/22
Groot Barrièrerif (Australië), 6/8
Houtkerwers van Kavango (Namibië), 3/22
Iguaçú-valle, 1/22
Kenia se unieke grotbewoners, 6/22
Korinthe—stad van twee seë, 1/22
Krag uit die hartjie van ’n berg (Nieu-Seeland), 11/8
Kykie in die heelal (Hawaii), 12/8
La Raclette! (Switserland), 9/22
Lewe in ’n stad in Afrika, 11/8
Madagaskar se spesiale kunsvorme, 9/8
Mexiko se verlede beïnvloed vandag sy godsdiens, 10/22
Mexikostad, 1/8
Okavango—woestynparadys (Botswana), 11/22
Pont du Gard (Frankryk), 11/22
Pragtige gesondheidspa (Tsjeggo-Slowakye), 10/22
Saoedi-Arabië, 1/8
See wat sterf van die dors, 9/8
Stryd om die Ierse moeraslande, 7/22
Verklaring van Regte (VSA), 12/8
Verwoestende oorstroming (Australië), 1/8
Volksgeskiedenisdag (VSA), 12/8
MENSEVERHOUDINGS
Eer aan bejaardes, 3/22
Gesinne—Kom na aan mekaar, 9/22
Haat jy dit om kritiek te ontvang? 2/8
Hulp vir die sterwendes, 10/22
Hulp vir kinders van geskeide ouers, 4/22
Kindermolestering, 10/8
Kinderopvoeding in alle wêrelddele, 9/22
Kommunikasie tussen dokter en pasiënt, 3/8
Siekebesoeke, 3/8
Skinderpraatjies—Vermy dat jy seerkry, 6/8
WETENSKAP
Krag uit die getye, 10/8
Kullery in die wetenskap, 11/22
Kykie in die heelal, 12/8
Longe—wonderlik ontwerp, 6/8
Optika, 7/22
Piepklein reus, 8/8
Temperatuur, 2/22
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
Besit alles nou, 1/22
Bevolkingsontploffing, 11/8
Dobbelende wêreld, 2/8
Drink en bestuur, 2/8
Droom van verenigde Europa, 12/22
Ironiese kontras (bevolkingsverskuiwing), 4/8
Loterykoors, 5/8
“Molmense” (haweloos), 3/22
Obseniteit in musiek, 3/8
Pearl Harbor en Hirosjima, 12/8
Tabakmoraliteit? 1/22
Televisie, 5/22
‘Toe val die muur’, 1/8
Verdwynende woude, stygende temperature, 1/22
Verenigde Nasies, 9/8
Waarom Bond ontstaan het, 9/8
Wanneer kanaries vrek (besoedeling), 1/22
Wêreldbekersokker, 5/8