Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 12/8 bl. 32
  • Hulp terwyl jy grootword

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulp terwyl jy grootword
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 12/8 bl. 32

Hulp terwyl jy grootword

Dit is nie maklik om in hierdie swaar tye groot te word nie. Jongmense kom voor talle nuwe situasies te staan, en moet belangrike besluite neem. Moet ek rook? Dwelms gebruik? Wat is die korrekte gedrag teenoor die ander geslag? Wat van masturbasie en homoseksualiteit? Een jong persoon het geskryf:

“Ek is nou amper 13 jaar oud, en ek wil julle net bedank vir die Jeug-boek. Hierdie boek het my baie gehelp tydens hierdie moeilike tye terwyl ek grootword. Ek wens net dat al die kinders van my ouderdom en ouer van hierdie boek geweet het.”

Hierdie boek, wat al die bogenoemde vrae en talle ander bespreek, is Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut. Jy kan ’n eksemplaar ontvang deur die koepon in te vul en te pos.

Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel