Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 11/8 bl. 32
  • “’n Skatkis van vrae en antwoorde”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “’n Skatkis van vrae en antwoorde”
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 11/8 bl. 32

“’n Skatkis van vrae en antwoorde”

Dit was wat ’n vrou van Pittsburg, Pennsylvanië, VSA, die handboek Redenering uit die Skrif genoem het. Sy het verduidelik: “Twee Jehovasgetuies het onlangs na my huis toe gekom. . . . Een het ’n boek met die titel Redenering uit die Skrif hier vergeet. Ek moet erken, ek het daardie boek verslind! Ek het ure daarin gesit en lees. Ek is besonder baie beïndruk. . . . Die boek is vir my soos ’n skatkis van vrae en antwoorde, onder andere talle wat ek my al afgevra het.”

Hierdie belangrike publikasie bevat meer as 70 hoofonderwerpe, onder andere “Aborsie”, “Dwelms”, “Reïnkarnasie”, “Seks”, “Spiritisme”, “Vakansiedae” en “Wegraping”. Die onderwerp- en teksregister van sewe bladsye kan jou help om antwoorde vinnig op te spoor. As jy graag ’n eksemplaar wil ontvang, vul asseblief die koepon hieronder in en pos dit.

Ek wil graag die hardebandboek met 448 bladsye Redenering uit die Skrif, ontvang. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel