Inhoudsopgawe
22 September 1990
Word die aarde ’n vullishoop?
Volgens wêreldleiers, omgewingsopvoedkundiges en besorgde stadsbewoners is die vulliskrisis ’n groeiende probleem waarmee rekening gehou moet word. Dit is al “die krisis van die negentigerjare” genoem. In tydskrifte word baie kolomme daaraan gewy om teen hierdie wêreldtoestand te waarsku. “Lewendig begrawe” was die hoofopskrif op die voorblad van die tydskrif Newsweek. “Die ophoping van vullis: ’n Omgewingskrisis sit op ons drumpel”, het die tydskrif aangekondig. “Tonne der tonne afval en nêrens om dit te stort nie” was die titel van U.S.News & World Report se artikel oor vullis. “Vullis, vullis, oral. Stortterreine is tot oorlopens toe vol, maar alternatiewe is min”, het die tydskrif Time in vet druk aangekondig. “Weste se vullis—’n Groeiende las vir Derde Wêreld”, het die opskrif van Parys se International Herald Tribune gelui.
3 Die ophoping van vullis—Sal ons daaronder begrawe word?
6 Weggooiprodukte word onverwerkbare vullis
8 Kernafval—die dodelike vullis
11 Menseheerskappy in die weegskaal—“Ons die volk”
18 Berlyn—’n Spieël van ons wêreld?
24 Hoe ek geleer het om ander te help
26 Ontmoet ’n ventjie wat vinnig vlam vat
31 Tabak se vatbaarste slagoffers