Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 9/8 bl. 32
  • “Kyk, Ek maak alles nuut”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Kyk, Ek maak alles nuut”
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 9/8 bl. 32

“Kyk, Ek maak alles nuut”

Die woorde hierbo is ’n belofte van God wat oorgeneem is as die titel van ’n besielende brosjure. Wat beteken daardie belofte vir jou? Hoe sal dit vervul word en wanneer?

Jy kan uitvind deur hierdie kleurryke publikasie met 32 bladsye te lees. Vul asseblief die onderstaande koepon in en pos dit as jy graag ’n eksemplaar wil ontvang.

Ek wil graag die brosjure met 32 bladsye “Kyk, Ek maak alles nuut” ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel