Inhoudsopgawe
8 September 1990
Jongmense—Bied die uitdaging van die 1990’s die hoof
“AMPER een vyfde van die aarde se bewoners is jongmense tussen 15 en 24 jaar”, volgens die UN Chronicle. Daar is geraam dat die wêreld se jeugbevolkingsyfer teen die begin van hierdie nuwe dekade een miljard sal bereik! Hedendaagse jongmense is opvallend—’n sterk mag om mee rekening te hou.
Psychology Today het verslag gedoen oor ’n meningsopname onder 6 000 adolessente in tien verskillende lande. Daar is gevind dat jongmense, ten spyte van ontsaglike verskille in ekonomiese status en kultuur, denkwyses en waardes weerspieël wat “verbasend eenders is”. Uit sulke meningsopnames het ’n wêreldbeeld van hedendaagse jongmense verrys, en wat dít aan die lig bring, sal jou heel moontlik verbaas.
3 Hedendaagse jongmense—’n wêreldbeeld
4 Hedendaagse jongmense—Die uitdagings waarvoor hulle te staan kom
7 Hedendaagse jongmense—Bied die uitdagings van die 1990’s die hoof
9 Lesers se reaksie op die Jongmense vra-boek
15 Klipdassies—bekoorlik en instinktief wys
17 Van Hitler se leër tot ’n bediening in Spanje
21 Watter taal word die meeste gepraat?
24 Menseheerskappy in die weegskaal—Is ‘regering deur die beste’ werklik die beste?
31 Beslissing brei regte van pasiënte uit