Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 8/8 bl. 32
  • Waarom laat God goddeloosheid toe?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waarom laat God goddeloosheid toe?
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 8/8 bl. 32

Waarom laat God goddeloosheid toe?

Slegte nuus is ’n lewensfeit, maar waarom is dit so alledaags? Waarom is daar soveel lyding? Hoe kan die bestaan daarvan met geloof in ’n liefdevolle God vereenselwig word? Sal lyding ooit ophou?

Die Bybel verskaf die antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae. Die antwoorde raak jou en jou gesin. Jou geluk word geraak. Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe is ’n boek wat hoop gee deur jou aandag op die Bybelse antwoorde te vestig.

Die boek se 256 bladsye, dieselfde bladsygrootte as hierdie tydskrif, bevat meer as 150 leersame illustrasies, waarvan die meeste in pragtige kleur is. As jy graag ’n eksemplaar wil ontvang, moet jy die koepon hieronder invul en pos.

Ek wil graag hardebandboek met 256 bladsye, Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe, ontvang. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 4.)

[Foto-erkenning op bladsy 32]

U.S. Army

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel