Inhoudsopgawe
22 Augustus 1990
Kan jy werklik die nuus glo?
Mense wat in die 20ste eeu leef, is meer op hoogte van die nuus as wat hulle voorvaders was. Maar kan ons werklik seker wees dat die nuus wat ons ontvang altyd juis is? Is daar rede om te glo dat die nuus soms gemanipuleer word om die belange van adverteerders, politici en ander te bevorder? En is daar belangrike nuus wat ons nooit bereik nie omdat dit nie langs die gewone nuuskanale verkry kan word nie? Ontwaak! sal sulke vrae in die volgende artikels bespreek.
5 Kan jy die nuus wat jy kry, vertrou?
8 Die betekenis van die nuus van vandag
14 Wat kan jy omtrent herstelwerk aan die huis doen?
16 Deel 2—Konings kom en gaan soos sterre
21 “Hulle het vir my gesê ek sal nooit weer loop nie!”