Inhoudsopgawe
8 April 1990
Is daar lewe in die buitenste ruimte?
Die gedagte dat daar lewe in die ruimte bestaan, fassineer die mens al lank. Van die primitiewe elektriese toestel van 1899 (regs bo) tot reuseradioteleskope (onder) wat in 1957 vir die eerste keer gebruik is tot ruimteverkenningstuie soos die Viking van 1976 (links bo), was daar voortdurend ’n poging om met lewe in die buitenste ruimte in aanraking te kom.
4 Buiteaardse wesens—die eeue-oue droom
6 Buiteaardse wesens—Waar is hulle?
9 Buiteaardse wesens—Wat is die waarheid?
18 Waarop stuur die Arbeidersbeweging af?
22 Daardie pragtige kristalle van Kofoe
24 Van voorraadskure tot stadions
25 Die prostaat en sy probleme
31 “Kinders se kontak met ouers se godsdiens wenslik”
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Drawing based on NASA photo